Jou kans om lekker pryse te wen! Hou hierdie bladsy dop vir nuwe kompetisies en om te sien wie ons wenners is.
Win with LitNet! Keep an eye on this page for new competitions and to find out who the winners are. |
|
Wen!| Win!
Die wenners!| The winners! Die geheim van Slangfontein-DVD Hoe skryf ek in? Stuur jou naam en posadres aan wen@litnet.co.za en staan ’n kans om Die geheim van Slangfontein se DVD te wen! Gebruik die woord SLANGFONTEIN in die titel. Wat kan ek wen? Die geheim van Slangfontein se DVD Die wenner: Robin Peters (Howick)
NB-Uitgewers kinderboeke Maak ’n kinderhart gelukkig hierdie Kersfees. LitNet gee drie kinderboeke weg met komplimente van NB-Uitgewers:
- Moemin en die maanlig-avontuur
- Doer in die oerwoud
- Fabels van Esopus
Hoe skryf ek in? Stuur jou naam en posadres aan wen@litnet.co.za, en merk jou e-pos duidelik met die woord "kinderboeke". Wat kan ek wen? Moemin en die maanlig-avontuur, Doer in die oerwoud en Fabels van Esopus. Die wenner: Trudie Niehaus (George-Oos)
Bitter Pill deur Peter Church Hoe skryf ek in? Stuur ’n epos met jou naam, adres en kontakbesonderhede na wen@litnet.co.za. Gebruik "Bitter Pill" as onderwerp in die e-pos. Wat kan ek wen? Wen ’n eksemplaar van Bitter Pill deur Peter Church. How do I enter? Send an e-mail to win@litnet.co.za with your name, address and contact details and the words “Bitter Pill” as subject. What can I win? Win a copy of Bitter Pill by Peter Church. Die wenner | The winner: Maritza Meiring (Maclear)
Kersverhaal-kompetisie
Vang solank Kersfees-gees en deel dit met die LitNet-gemeenskap. Skryf ’n Kersverhaal (maksimum 500 woorde) vir ons Kersverhaal-kompetisie en jy kan Die Een Jaar Kinderbybel van Lux Verbi en Jakkals en Wolf deur Pieter W Grobbelaar wen. Stuur jou Kersverhaal (met posadres en kontaknommer) aan wen@litnet.co.za. Gebruik die woord KERSFEES in die titel.
Kompetisie sluit 9 Desember 2011. Die wenner: Martie Swanepoel met haar kersverhaal "Dakarai se beste Krismis"
Sê weer? | Come Again? Wen ’n eksemplaar van Sê weer? met komplimente van Kwela-uitgewers. Stuur jou naam en kontakbesonderhede aan wen@litnet.co.za, met Sê weer? as die onderwerp van jou boodskap.
Win a copy of Come Again? with the compliments of Kwela. Send your name and contact details to win@litnet.co.za, with Come Again? as the subject of your message. Die wenners | The winners:
- Come Again – Talitta de Wilde (Cradock)
- Sê weer – Madeleine Becker (Elandspoort)
Exclusive Books Wishlist-boekpakkie Wat kan ek wen? Wen ’n Wishlist-boekpakkie van Exclusive Books. Die wenner is: Amanda Groenewald – Exclusive Books Loch Logan Waterfront, Bloemfontein What can I win? Win a book hamper from the Exclusive Books Wishlist. The winner is: Norman Halder – Exclusive Books Westwood Mall, Westville, Durban.
Meer as rugby-kompetisie Die wenners van ons Meer as rugby-kompetisie is:
- Eben van Renen van Van Riebeeckstrand en
- C Fourie van Rooihuiskraal.
Elkeen sal ’n getekende eksemplaar van Pierre Spies se Meer as rugby ontvang, met komplimente van Penguin.
Karen Zoid/Vusi Mahlasela vertoning Die wenners van die vier dubbelkaartjies vir Karen Zoid/Vusi Mahlasela se vertoning is:
- Alwyn van Zyl
- Mims Turley
- Maricel Krugel
- Jan-Hendrik Meyer
Die wenners van die kaartjies kan die aand van die vertoning van 18h00 af die kaartjies by die kaartjieskantoor of die tafel buite die deur van die Oude Libertasteater kom afhaal.
Drie gunstelingspreuke “Siembamba, almal babas ...” Sagmoedige Neelsie inspireer met sy sêgoed in Jan Scannell se boek Spreuke van CJ Langenhoven. Maar hy het ’n groter nalatenskap agtergelaat: Die Burger-koerant en die eertydse volkslied, “Die Stem”. Daar is baie ander wie se woorde ewe onthoubaar is. Wie se en watter spreuk spreek tot jou? Vertel ons en jy kan twee kraaknuwe boeke wen. Stuur jou drie gunsteling-aanhalings, sêgoed of spreuke na wen@litnet.co.za. Wat kan jy wen? Spreuke van CJ Langenhoven, ’n keuse deur Jan Scannell en DIY vir divas deur Janice Anderssen. Sluitingsdatum: 18 November 2011 CJ Langenhoven, aka Gentle Neelsie, had a formidable part in Afrikaans literature. He was a founder member of the newspaper Die Burger and wrote the words of “Die Stem”, the original South African anthem. Die Wenner: D du Plessis
There are many others whose words leave an impression. Whose words and which expression express your inner mind? Tell us and you could win two brand-new books. Send your three favourite quotes, quips or proverbs to wen@litnet.co.za. What could you win? Tigger on the Couch, the neuroses, psychoses, disorders and maladies of our favourite childhood characters by Laura James and Dunwhoody’s Cryptic Crosswords 2 by Jack Dunwhoody's.. Closing date: 18 November 2011 The Winner: Chantelle Sieling
|
"Of all the things I've lost I miss my mind the most."
– Mark Twain
|
|
"They laughed when I said I was going to be a comedian. They're not laughing now."
– Bob Monkhouse
|
|
"Maak jou vriendelikheid goedkoop en jou vriendskap duur."
– CJ Langenhoven
|
|
“Personality can open doors, but only character can keep them open.”
– Elmer G Letterman
|
Wen weekliks ’n boekprys met jou boekebrief!
Week 1 se wenner: Johannes Comestor met "Elizabeth Bowen: liefde en eensaamheid" wen Helena Gunter se Met koffer en kaart geskenk deur LAPA.
Week 2 se wenner: Vega met "’n Boek wat jou bybly" wen Leon van Nierop se Verklikker geskenk deur LAPA. Week 3 se wenner: Wouter met sy "Boeknotas: Conspiracy Theories, Secrecy and Power in American Culture (Mark Fenster)" wen Chanette Paul se Dryfhout geskenk deur LAPA Uitgewers.
Week 4 se wenner: MaanKind met haar “Boekebrief-kompetisie: Padmaker – Christine Barkhuizen le Roux” wen Winnie Rust se Margie van die Seminary en ander verhale (geskenk deur Human en Rousseau). Week 5 se wenner: Michael Green met sy “Boekebrief” wen Winnie Rust se Gesprekke met merkwaardige mense (geskenk deur Tafelberg). Week 6 se wenner: Esmé von Reiche met "Duiwelskloof deur André P Brink I & II" wen Ben Freeth se Mugabe en die wit Afrikaan geskenk deur Zebra Press. Week 7 se wenner: Jan Maarschalk met "Skryf oor ’n boek!" wen Jassy Mackenzie se Worst Case geskenk deur Umuzi. Skryf bloot ’n brief oor ’n boek, hetsy dit nou ’n teks uit die vorige eeu is of ’n splinternuwe juweeltjie op jou boekrak. Miskien is daar ’n lekkerleesboek wat jy kan aanbeveel of ’n outobiografie wat jou geïnspireer het. Of dalk ’n staaltjie waarin ’n sekere boek ’n leidende rol speel. Stuur jou boekebrief aan webvoet@litnet.co.za.
Wat kan jy wen? Hierdie week is Murray La Vita se Gesprekke met merkwaardige mense (geskenk deur Tafelberg) op die spel.
A weekly book prize up for grabs with your book-letter!
Simply write a letter about a book, any book – whether it’s an old text from the previous century or a new literary jewel on your night stand. Maybe there’s a great beach read you want to share with us, or perhaps just a funny story in which a certain book plays a major role. Send your book-letter to webvoet@litnet.co.za.
What can you win? This week you stand the chance to win a copy of Murray La Vita's Gesprek met merkwaardige mense (sponsored by Tafelberg).
Lus vir ’n “quickie”? 
Skryf vir ons ’n erotiese kortverhaal, in Engels of Afrikaans, van nie meer as 120 woorde nie. Stuur jou inskrywings aan hyg@litnet.co.za.
Wat kan jy wen? ’n Lekker boekpakkie is op die spel.
Sluitingsdatum: 18 Oktober 2011.
In the mood for a quickie?
Write an erotic short story, in English or Afrikaans, not exceeding 120 words. Send your entries to hyg@litnet.co.za.
What can you win? A great book parcel could be coming your way.
Closing date: 18 October 2011. Wenners: • Eerste prys: Brett Beiles met Dream on ... • Tweede prys: Kleinjan met Eerste werkonderhoud • Derde prys: Sors met Durban-July
Win a copy of Khadijatou’s album Sex, Lies & History. How to enter: Send an email to win@litnet.co.za with “Poetry Africa Giveaway” as the subject, and the CD may be coming your way.
Wen ’n kopie van Khadijatou se album Sex, Lies & History.
Hoe skryf ek in? Stuur ’n e-pos aan win@litnet.co.za met "Poetry Africa Giveaway" as die opskrif en staan ’n kans om hierdie CD te wen. Wenner: Willem F Malherbe
Wen een kopie van Toulopers of My boetie dink hy's Batman.
Hoe skryf ek in? Stuur ’n e-pos aan wen@litnet.co.za met die naam van die boek wat jy verkies. Wat kan ek wen? Wen ’n kopie van Toulopers of My boetie dink hy's Batman. Sluitingsdatum: 21 Oktober
Wenners
Ansie Coetzee – Toulopers saamgestel deur Jaco Jacobs Danie Marais – My boetie dink hy's Batman deur Jaco Jacobs en Chris Venter
Wen kaartjies na vanjaar se Open Book Literary Festival in Kaapstad Die grootste boekjol wat die stad nog ooit gesien het! Die Open Book Literary Festival tref Kaapstad volgende week, en daar is ’n klomp groot Afrikaanse skrywers op die program.
Wenners
Sarah-Marie Nothling – Poësie van lirieke Gideon Strydom – Die begin en einde van die roman. Eckhard Cloete – Vrystelling van Piekniek by Hangklip
Watter kaartjies kan ek wen?
Jy kan dubbelkaartjies na die volgende geleenthede wen, met komplimente van LitNet en die Open Book-organiseerders.
|
Andre P. Brink, Etienne Van Heerden en Ingrid Winterbach: Die Begin en Einde van die Roman
|
 |
- Event No: 69
- Date: 23 September 2011
- Venue: The Fugard Studio
- Time: 12:00 – 13:00
- Price: R30
Drie formidabele skrywers in gesprek met Louise Viljoen. Hulle sal ook voorlees uit hul werke.
In samewerking met NB Uitgewers
Three of our most accomplished writers talk to Louise Viljoen and read from their work.
In association with NB Publishers
|
|
Kerneels Breytenbach – Bekendstelling van Piekniek by Hangklip
|
 |
- Event No: 113
- Date: 24 September 2011
- Venue: Fugard Theatre
- Time: 16:00 – 17:00
- Price: R40
Kerneels Breytenbach, skrywer van Piekniek by Hangklip, gesels met Michiel Heyns. In samewerking met NB Uitgewers Kerneels Breytenbach, author of Piekniek by Hangklip, talks to Michiel Heyns. In association with NB Publishers
|
|
Poësie van lirieke
|
 |
- Event No: 95
- Date: 23 September 2011
- Venue: The Fugard Theatre
- Time: 21:45 – 22:45
- Price: R40
Ons ken hul as sangers, maar hul’s eindelik digters: Andries Bezuidenhout, Stef Bos, Toast Coetzer en Valiant Swart lees hul werk voor. Well known Afrikaans musicians show their poetic side.
|
Hoe kan ek wen? Stuur ’n e-pos na wen@litnet.co.za met jou naam en die geleentheid wat jy sou wou bywoon.
Sluitingsdatum: 21 September 2011
>>>Besoek openbook.co.za vir al die inligting oor die fees, en om kaartjies te koop.
"Tydlose liefde": Blitsfiksie-kompetisie Tydlose oomblikke, tydlose liefde
Skep ’n kort fiktiewe liefdesverhaal tussen 100 en 500 woorde wat in enige jaartal, op enige plek afspeel. Die titel van die verhaal moet uit die pleknaam en jaartal bestaan. ’n Storie wat tydens die Franse Revolusie in Frankryk afspeel, sal dus byvoorbeeld ’n titel soos die volgende hê: “Parys, 1789”; ’n verhaal wat in die toekoms op die maan afspeel, “Maanbasis, 2164”; en ’n verhaal in antieke Egipte, “Nyl-oewer, 1335 vC”. Gee jou verbeelding vrye teuels!
Wenners Eerste prys: Waldemar Gouws met "Stad Johannesburg, 2011" Tweede prys: Haaskalbaas met "Mitchell’s Plain, 2011" Derde prys: Celia Claase met "Parys, 2011"
Wat kan ek wen? Die volgende boeke is op die spel:
- Lemoenseisoen deur Kristel Loots – Protea
- Die reuk van koffie deur Koos Kombuis – Human en Rousseau
- Jy en jou sterre deur Zelda Dalling – Lapa
- Smul en spaar deur Isabel Swart – Human en Rousseau
- Die lewe en werke van kabouters deur Wil Huygen en Rien Poortvliet – Protea
- Letter to South Africa: Poets calling the state to order – Umuzi
- Smacked deur Melinda Ferguson – Oshun
- Visitation deur Jenny Erpenbeck – Portobello
- Kukumakranka deur Renata Coetzee en Volker Miros – Lapa
LitNet se Vertaalkompetisie Vertaal Marion Bloem se gedig "Vrijheid" in Afrikaans en staan ’n kans om die Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands te wen wat in September deur Pharos uitgegee word! Wenner: Jean Lombaard
• Lees Jean Lombaard se wenvertaling hier!
Hoe skryf ek in? Stuur die vertaalde gedig na naomi@litnet.co.za. Wat kan ek wen? Jy kan Pharos se splinternuwe Woordeboek Afrikaans en Nederlands wen. Sluitingsdatum: 1 Augustus 2011
Herwonne-woorde-poësiekompetisie | Recycled Words Poetry Competition
Herwin woorde In die gees van alles wat groen en volhoubaar is, nooi LitNet jou om jou kreatiwiteit vrye teuels te gee deur woorde te herwin – aanlyn.
Die Wenner: Carla Masson
Lees Carla Masson se wengedig "Verloop" hier!
Wat kan ek wen? Drie fantastiese boeke is op die spel! Hoe skryf ek in? Stuur jou gedig en die URL van die oorspronklike teks na gedigte@litnet.co.za en ons sal dit op LitNet publiseer. Jy kan jou gedig oortik en as ’n Word-dokument instuur, of jy kan jou knip-en-plak-skepping skandeer en dit in .jpg-formaat e-pos.
Writing recycled In the spirit of all that is green and sustainable, LitNet is inviting you to let your creativity loose by recycling words online.
Prize: Three exciting books are up for grabs! How to enter: Find a piece of online writing that tickles your fancy and create a poem by cutting, rearranging and pasting – in other words, recycling – words, lines or paragraphs. Send your poem and the URL of the original text to poetry@litnet.co.za and we’ll publish it on LitNet. You can either retype your poem and send it along in a Word document or cut and paste your new creation, scan the hard copy, and send it in jpg-format.
Wen: ’n Liefdesverhaal-boekpakkie
Hoe skryf ek in? As jy ’n aanhanger is van liefdesverhale kan jy Beminde vreemdeling van Schalkie van Wyk en Keur 15 van Susanna M Lingua wen, albei uit NB-uitgewers se Melodie-reeks. Om in te skryf moet jy self bietjie agter die pen (of toetsbord vir die rekenaar) inskuif en vir ons vertel hoe jy jou geliefde ontmoet het. Stuur jou “So het ons ontmoet”-inskrywing aan webvoet@litnet.co.za.
Wenner: Vega met "Hoe ons ontmoet het".
Wen: Drie liefdesverhaal-omnibusse
Hoe skryf ek in? Vertel bloot ’n “warm” storie, skryf ’n stoute gedig, of giggel in jou mou oor ’n grappie wat die hitte by jou kraag laat uitstoom op jou blog by LitNet Blogs en stuur vir Dopper Maggie ’n skakel na jou inskrywing. Wat kan ek wen? Die wenner loop weg met ’n stel van drie boeke uit NB-uitgewers se Jasmyn-reeks: een van Annelize Morgan se omnibusse met drie liefdesverhale in, Ena Murrayse dertigste omnibus met twee warm nommertjies in en Louisa de Toit se vyfde omnibus met vier vuurwarm verhale.
Sluitingsdatum: 15 Julie 2011
Wenner: Charlene met haar inskrywing "Intiem".

Wen: Liefdesverhale: 2011!
Wat kan ek wen? Jy staan die kans om een van drie kopieë van Ena Murray se Omnibus 29 of ’n kopie van Alta Cloete se Die geur van vergifnis te wen. Hoe skryf ek in? Stuur ’n e-pos aan wen@litnet.co.za met die naam van jou boekkeuse en staan ’n kans om een van dié boeke te wen. Sluitingsdatum: 12 Mei 2011 Wenners: Liezel Fogarty, Anna-Marie Groenewald en Annatjie Pretorius wen elk ’n kopie van Ena Murray se Omnibus 29, en Anna Ahllers loop weg met Alta Cloete se Die geur van vergifnis.
 
• Klik hier en lees meer oor vanjaar se liefdesverhale.
Wen: Saarkie se nuwe album Identiteit 
Hoe skryf ek in? Stuur ’n e-pos aan wen@litnet.co.za met jou naam en die woord "Saarkie" en staan ’n kans om dié album te wen. Wenner: Elmie Steenkamp
Wen: Biografie van ’n bende: Die storie van Fokokpolisiekar deur Annie Klopper
Hoe skryf ek in? Stel ’n vraag aan Annie Klopper in verband met dié boek en staan ’n kans om ’n kopie van Biografie van ’n bende geskenk deur Protea Boekhuis te wen. Stuur jou e-pos aan wen@litnet.co.za. Wenner: Jamie Lourens
SêNet: Woordekompetisie
Wat kan ek wen? Jy kan heerlike boeke wen, insluitend:
- Dis koue kos, skat deur Marita van der Vyver, geskenk deur Human & Rousseau
- The Meaning of Tingo: And Other Extraordinary Words from Around the World deur Adam Jacot de Boinod, geskenk deur Penguin
- Toeris in Hillbrow deur Andries Bezuidenhout, geskenk deur Human& Rousseau
- Remembering Bosman. Herman Charles Recollected, geskenk deur Penguin
- Die vierkant van die wraak deur Pieter Aspe, geskenk deur Lapa
- Folktales from Africa: The Girl who married a Lion deur Alexander McCall Smith
Hoe skryf ek in? Stuur vir ons jou [1] vreemdste, [2] mooiste en [3] lelikste Afrikaanse woorde en die betekenis van elk aan webvoet@litnet.co.za. Sluitingsdatum: 7 April 2011 Die Wenners: Douwlina du Plessis en D du Plessis
Leopard’s Leap & LitNet 60-woorde-kompetisie | Leopard’s Leap & LitNet 60 words competition Wat kan ek wen? | What can I win? Die wenner se verhaal sal op ’n beperkte uitgawe van Leopard’s Leap-wynbottels, wat landswyd verkoop word, verskyn. Die wenner ontvang ook ’n Mont Blanc-pen en ’n kis Leopard’s Leap-wyn. | The winner’s story will be printed on the back label of a limited-edition Leopard’s Leap bottle series, which will be sold countrywide. The lucky winner will also walk away with a Mont Blanc pen and a case of Leopard’s Leap wine. Hoe skryf ek in? | How do I enter? Skryf ’n mikrostorie in ongeveer 60 woorde met ’n ekologiese of natuurbewaringstema, en jou verhaal kan op ’n Leopard’s Leap-wynetiket verskyn. Klik hier vir die kompetisie-besonderhede. Lees die eerste inskrywings hier. | Write a mini-story approximately 60 words long with an ecological or nature conservation theme, and it could be published on a limited-edition Leopard’s Leap back label. Click here for the competition details. Read the first entries here. Die wenners | The winners: The winners of the competition are Philip Nel for best English entry and Annami Simon for best Afrikaans story. Their conservation-themed micro-stories will be published on Leopard’s Leap 2010 Shiraz labels.
LêNet: Sci-fi-skryfkompetisie
Wat sou gebeur as ... ... ’n ruimteskip een aand bo jou huis hang en jou met ’n sterk laserstraal uit jou bed lig? Watter kinky eksperimente voer die vreemde wesens op jou uit? … jy agterkom jou buurman is ’n nimfomaniese wese uit die buitenste ruim? … alle mans op aarde deur ’n dodelike virus uitgewis word – behalwe jy?
Stuur vir ons enige erotiese wetenskapsfiksie-verhaal (van nie meer as 700 woorde nie) en staan ’n kans om ’n lekker boekprys los te slaan. Stuur jou inskrywing, jou skuilnaam sowel as jou regte naam en posadres (wat vertroulik sal bly) aan hyg@litnet.co.za voor 4 April 2011.
Inskrywings sal deurlopend op LêNet gepubliseer word. Die deelnemer wat die maksimum woordtelling oorskry, sal gediskwalifiseer word. Wenner: Die liefdestoel deur KapokDaan
Poësiekompetisie: Rebellie teen romanse Wat kan ek wen? Vyf fantastiese boeke is op die spel:
Hanlie Retief gesels met deur Hanlie Retief, geskenk deur Protea Boekhuis
- Gesprekke met merkwaardige mense deur Murray La Vita, geskenk deur Tafelberg Uitgewers
- The Colour of Power deur Marié Heese, geskenk deur Human & Rousseau
- Die Wit Hings van die Namib deur Doc Immelman, geskenk deur Protea Boekhuis
- Biografie van ’n Bende: Die storie van Fokofpolisiekar deur Annie Klopper, geskenk deur Protea Boekhuis
Die wenner: Elmarie Viljoen
Klik hier om Elmarie Viljoen se gedig te lees.
Klik hier om die 8 finaliste te sien.
Klik hier vir nog inligting.
Klik hier om die inskrywings te lees.

Die wenner van Tom Gouws se bundel Ligloop: Zandra Bezuidenhout
Klik hier om die woordfees-onderhoud met Tom Gouws te lees.
Wen Woordfeeskaartjies met LitNet, Black Bottle en Spier
Wat kan ek wen? | What can I win? Wen dubbelkaartjies om van die warmste Woordfeesproduksies uit Black Bottle se losie by die Spier Amfiteater te sien. Jou kaartjie sluit drankies, eetgoed en die vertonining in. Daar is twee dubbelkaartjies na die volgende produksies beskikbaar:
6 Maart: Soweto Gospel Choir & Nianell 7 & 8 Maart: God van chaos 9 & 10 Maart: Janneman 11 Maart: Robbie Wessels & Bobby van Jaarsveld 12 Maart: ’n Vlam tussen twee vure
Die wenners:
Annalise du Buisson
Kobus Faasen
Denver Breda
Dr C L Nel
Mirrie Mouton
Reinet Naudé
Gideon Strydom
Dr Maricel Keyser
Carine Human
Thea Kruger
Pieter Bruwer
Woordfees-kompetisie Wat kan ek wen? Noem bloot die drie optredes wat jy die graagste by die Woordfees wil bywoon en jy kan dubbelkaartjies na daardie drie vertonings wen.
LêNet-kompetisie: My fantasie
LêNet raak wild! Gee jou verbeelding vrye teuels en skryf vir ons ’n storie in Afrikaans of Engels tussen 100 en 700 woorde – ’n erotiese kortverhaal oor een, twee, of selfs drie van jou grootste fantasieë. Raak rof en onbeskof; hou daai vingers besig dié vakansie en jy kan ’n sexy, stomende prys losslaan! Die kompetisie sluit op Valentynsdag. Inskrywings sal deurlopend op LêNet gepubliseer word. Die deelnemer wat die maksimum woordtelling oorskry, sal gediskwalifiseer word. Stuur jou inskrywing, jou skuilnaam, jou regte naam en jou posadres (wat vertroulik sal bly) aan hyg@litnet.co.za. Prys: ’n Kopie van Pomp 2011 Die wenner: Charles Barnard vir “Japannese fees” Lees die top-drie verhale:
• Charles Barnard: Japannese fees • Slagpen: Die nagtegaal, die heuningvoël • Slagpen: Stevie, dear-jonny
KlankKas-kompetisie: MK Awards 2011 Wat kan ek wen? Een van twee dubbelkaartjies na die MK Awards, 26 Februarie 2011, by KIKS in Kaapstad. Die twee wenners:
- Johan Venter
- Corina Pelser
Oude Libertas Amfiteater: Schubert in Afrikaans met Jannie Moolman en Jolette Odendaal Wat kan ek wen? Een LitNet-leser kan ’n dubbelkaartjie na Schubert in Afrikaans-vertoning van 25 Februarie by die Oude Libertas Amfiteater op Stellenbosch wen. Wenner: Dawie van Velden
KlankKas-kompetisie: RAMfest 2011 Wat kan ek wen? ’n Dubbelkaartjie na RAMfest 2011 Wenner: Maya Durand
SêNet-kompetisie: Vliet4 Rek die bekke met jul eie resensies! Jou resensie van ’n boek, film, CD, opvoering, kunsuitstalling of fees moet in vier woorde ons asems wegslaan en ons koppe benewel. Dus ’n mini-resensie. Die wenner: Dirk D (Lees die weninskrywing hier.) Wat kan ek wen? Die mees kreatiewe resensie wen die volgende lekker boeke:
- Martin Versfeld – Our Selves (Protea)
- Chris Schoeman – Boer Boy (Zebra Press)
- Derick van der Walt – Willem Poprok (Tafelberg)
- GOGGAgids – die geleedpotiges van Suider-Afrika deur Erik Holm en Ansie Dippenaar-Schoeman (Lapa)
kykNET Fiestas Wat kan ek wen? ’n Dubbelkaartjie na die kykNet Fiestas 2011 op 3 Februarie in die Kunstekaap. Wenners: Adri Labuschagne en Julia Mukuddem
|
Slagspreuk-kompetisie | SloganCompetition
|
 |
“Die pen is magtiger as die swaard.” Almal ken hierdie geykte maar waar slagspreuk. LitNet reik nou ’n prys van R1 000 uit vir die treffendste slagspreuk oor spraak – en mediavryheid. Die wenner sal binnekort aangewys word.
“The pen is mightier than the sword.” Everyone is familiar with this true but hackneyed slogan. LitNet is giving away a prize of R1 000 for the most powerful slogan for freedom of speech and/or media. The winner will be announced shortly.
|
|
|
Wenners | Winners:
• Julian De Wette: Revelations – Mongane Wally Serote • Gary Cummiskey: Do You Know Who I Am?! – Zapiro • Elmarie Greeve: Taste Freedom: Food from the Freedom Café – Neil Roake • Robin Andrew Peters: The Racist’s Guide To The People of South Africa – Simon Kilpatrick • Chris Van Schalkwyk: Madam & Eve: Twilight of the Vuvuzelas – Stephen Francis and Rico • Trix Pauw: Deeper than Colour – James Clelland • Esther van der Vyver: African Cookboy – David Dinwoodie Irving
Wat is jou drie gunstelingboeke uit eie bodem van die afgelope dekade? Elkeen van die drie wenners sal ’n lekker boekpakkie vir Kersfees ontvang danksy Modjaji Boeke. |
What are your favourite three homegrown reads of the last decade? Each of the three winners will receive a book parcel from Modjaji Books for Christmas. |
Details: What are your favourite three local reads (in any language) of the last decade – and why? Prizes: Three Modjaji book parcels Winners: • Ilse Smit • Sarah Frost • Gisela Ullyatt • Read the entries here.
Boo!
Prys: ’n Kopie van The Three of Us Wenner: Elmie Steenkamp
Lees LitNet se onderhoud met Chris Chameleon hier.
Kompetisie: 7de Laan Kook Besonderhede: As jou gunsteling-7de Laan-karakter ’n dis of happie was, wat sou hy/sy wees – en hoekom? Prys: ’n Kopie van NB-Uitgewers se heerlike kookboek 7de Laan Kook Wenner: Johan de Villiers • Lees die weninskrywing hier.
In order to promote awareness for 16 Days of Activism for No Violence Against Women and Children, Modjaji Books gave away five copies of Tracey Farren’s Whiplash. Winners: • Brett Beiles • Moses Metileni • Estelle Nagel • Willem Malherbe • Anita Pieterse Whiplash has scooped up fistfuls of brilliant reviews and was awarded A White Ribbon by Women Demand Dignity and was shortlisted for the 2009 Sunday Times Fiction Prize. • Order a copy of Whiplash from Kalahari.net.
Tou-kompetisie
Prys: ’n kopie van Piet Steyn se roman Tou Wenner: Madeleine Becker
Lees die resensie van Tou hier.
Ladybird
Prize: A copy of Janita Sakoschek’s Ladybird. My house burnt down, my head is on fire! Winner: Ria Niewoudt
Die Antwoord
Prys: ’n Kopie van $o$ Wenner: Niel van Deventer
Bittereinder
Prys: ’n Kopie van ’n Ware verhaal Wenner: Sybrandus Adema
• Lees Annie Klopper se resensie van ’n Ware verhaal hier.
Die einde van die heelal
Hoe sal die einde van die heelal aangekondig word in Huisgenoot, Rapport of Financial Mail? Skryf ’n opskrif wat eie is aan ’n spesifieke titel en wen lekker boeke. Stuur jou antwoord aan webvoet@litnet.co.za. Die vier wenners:
• Dirk D • Eugenie Douglas • oester • Jan Twak
69 Dae ondergronds: Wat sou ek heel eerste wou doen as ek daar uitklim?
LitNet daag jou uit om hierdie vraag te beantwoord en plaas ’n heerlike boekpakkie van 6 top-boeke op die spel. Stuur jou antwoord aan webvoet@litnet.co.za. Die boeke is geskenk deur NB-uitgewers en sluit die volgende in:
- Persomi: Kind van die brakrant deur Irma Joubert
- Sonbesie deur Morné Malan
- Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2 deur Hilda Lategan
- Tabernakel deur Annelie Botes
- Toeris in Hillbrow deur Andries Bezuidenhout
- Vier begrafnisse en ’n troue deur Pat Stamatélos
Wenner: Amos van der Merwe. Lees die wenbrief hier.
• Lees die inskrywings op SêNet.
Competition: Small Surprises Prize: A copy of Clive Lawrance’s book of poetry, Small Surprises from the Great Karoo. Winner: Robin Peters
Kompetisie: Deuriemikke Karnaval Besonderhede: Stuur die naam van een van die kunstenaars wat by die Deurimikke Karnaval optree aan wen@litnet.co.za. Wat kan ek wen? ’n Dubbelkaartjie na die Deuriemikke Karnaval. Sluitingsdatum: 15 Oktober 2010
Die wenner: Wendy Scheepers
|