Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
GeeNet vir LitNet

Ondersteun LitNet!! | Support LitNet!!

LitNet gaan voortaan verdienstelike projekte na die LitNet-gemeenskap bring vir ondersteuning. Ons skop af met twee projekte:

A. Word ’n Vriend van SêNet

B. Word ’n Vriend van LitNet-boeke | Become a Friend of LitNet Books

Lees nog oor ons projekte hieronder of maak sommer nou 'n donasie! *

A. Word ’n Vriend van SêNet

Ons eerste Vriende van SêNet sluit in:

Antjie
Krog
Mike
van Graan
Coenie
de Villiers
Koos
Kombuis
Hettie
Scholtz
Toast
Coetzer

Lees hier hoekom hulle SêNet ondersteun, wat ons met die geld gaan maak en word self 'n Vriend van SêNet!

B. Word ’n Vriend van LitNet-boeke
Become a Friend of LitNet Books

Wil jy nog meer boeke- en skrywersnuus op LitNet sien? Nog resensies? Word dan 'n Vriend van LitNet-Boeke en help ons om die boekgesprek aan die gang te hou. Lees hier nog oor die projek.

Would you like to see more book reviews, in-depth interviews with writers and publishers, and more book news? Then join our Become a Friend of LitNet Books campaign. Click here for more information.

Hoe dit werk

Die GeeNet-veldtog word onderskryf deur GivenGain, ’n internasionale aanlyn-diensverskaffer wat in 2001 gestig is en wêreldwyd ondersteuning bied aan verdienstelike organisasies en projekte. Hul kliënte sluit in die Nasionale Parkeraad, die Kankervereniging, die Durbanville Kinderhuis, Habitat for Humanity SA, Trans World Radio SA, Doctors for Life International en vele ander. Klik hier vir hul volledige kliëntelys.

’n Skenking dmv GivenGain word onderskryf deur Thawte-sekerheid, een van die betroubaarste internetsekerheidstelsels ter wêreld. Jy kan dus gerus wees dat jou aanlyn-transaksie en bankbesonderhede veilig sal wees. Lees hier meer oor aanlynsekuriteit en hoe dit werk.

Elke skenking sal genotuleer word op ’n LitNet-bladsy waartoe jy as skenker toegang sal hê. Maandeliks sal gerapporteer word hoe die geskenkte fondse aangewend is. Fondse sal van GivenGain direk na Media24-Digitaal vloei, van waar dit uitbetaal sal word.

How it works

The GeeNet campaign is underwritten by GivenGain, an international online service provider established in 2001 which supports deserving organisations and projects worldwide. Their clients include the National Parks Board, the Cancer Association, the Durbanville Children’s Home, Habitat for Humanity SA, Trans World Radio SA, Doctors for Life International and many others. Click here for their full client list.

A donation via GivenGain is underwritten by Thawte Security, one of the most reliable internet security systems in the world. You can, therefore, rest assured that your online transaction and banking details will be secure. Read more here about online security and how it works.

Each donation will be recorded on a LitNet page to which you as a donor will have access. There will be a monthly report on how the donated money has been used. Funds will flow directly from GivenGain to Media24 Digital and be paid out from there.

*Users who are now leaving the LitNet site for the Givengain site should take note that LitNet is not responsible for content on the GivenGain site. Users have an obligation to familiarise themselves with the contents of the Disclaimer on GivenGain’s website, their Privacy Policy and the Terms of Use for Donor Registration. Any disputes about donations to LitNet will have to be resolved with GivenGain.

 
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur