Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
Miniseminare

Groot Verseboek Miniseminaar | Afrikaanse Musiek | Afrikaanse skrywers en die struggle | Bipolariteit - 'n stryd om balans | Bok van Blerk: “Tyd om te trek?” | Crito | De la Rey-seminaar | Die Afrikaanse ''ons'' | Die huwelik | Die Malema-verskynsel | Die stand van Afrikaanse televisie | Doodstrafseminaar | Een boekeredakteur | Filosofiekafee | jansenreitz | Koos Prinsloo | Lyf Miniseminaar | NALN | Oop Gesprek | Oppervlakkigheid | PW Botha | Rian Malan se Resident Alien | Roots-konferensie | SA Literature Now | Skryf met integriteit | sokker | Spanningslektuur | Suid-Afrikaanse navorsingsubsidiestelsel | Transformerende Afrikaans | Translation Seminar | US-taaldebat | Versoening Miniseminaar | willievdmerwe

Hierdie miniseminare is nou aan die gang | These mini-seminars are now in progress:





























Kommentaar is welkom. Stuur briewe aan webvoet@litnet.co.za.

Jy is steeds welkom om kommentaar te lewer oor ons vorige miniseminare | You are still welcome to comment on our previous mini-seminars:




Is daar ook in Suid-Afrika tekens van die wêreldwye impak van winsbejag en marksensuur? Is daar ’n afname in die verskeidenheid en geskakeerdheid van die boek-aanbod? Watter teenvoeters vir hierdie tendens is besig om te ontwikkel (of nie)?  




LitNet nooi skrywers, joernaliste, uitgewers, redakteurs, vertalers, akademici en almal wat met die woord werk om op hierdie toegewyde protesbladsy kommentaar te lewer op die regering se beoogde inperking van media- en spraakvryheid. Stuur jou bydrae aan: media@litnet.co.za.




Suid-Afrika praat uit ...









LitNet het by 'n klompie buitelanders wat in Suid-Afrika woon gaan uitvind waarom hulle Afrikaans leer praat, of waarom hulle verkies om nie die taal te leer nie.


Die pas afgelope Afrikaanse Taalraad Onderwyskonferensie het konferensiegangers oor die algemeen optimisties gehad oor die toekoms van die taal. Lees meer oor die konferensie en kwessies.


Charles Malan is bekommerd omdat Afrikaans in onbruik verval aan die Universiteit van Pretoria: "Wat ’n oorgawe sonder enige wapenstryd by Tuks. En byna niemand kla nie."


Dr Wilhelm van Deventer, ’n siggestremde, sleep die NWU na die arbeidshof oor diskriminasie teen gestremdes op arbeidsgebied. Hy en 'n paar ander gestremdes deel hulle opinies.


Are South African books receiving the necessary exposure in and support from local bookstores and media?




Die Malema-verskynsel
Die leier van die ANC-Jeugliga, Julius Malema, is sonder twyfel een van die mees berugte politieke figure van die jaar. Sy uitlatings maak sommige mense woedend, ander weer moedig hom aan. Wat gemaak met die Malema-verskynsel? Gerrit Brand het ’n paar kenners se opinie oor dié jong vryheidsvegter gevra.


Wat is politieke korrektheid? Bestaan dit werklik (nog)? Waar het politieke korrektheid ons gebring? Smoor politieke korrektheid die openbare debat? LitNet publiseer ’n reeks opinies oor hierdie belangrike kwessie.



Afrikaans bly ’n brandpunt en die debatte rondom die voortbestaan van die Taal woed voort.
Is die Afrikaanse visuele media in gevaar?
Of is die toekoms van Afrikaanse televisie rooskleurig?









Klik hier om die seminaar se invalsblad te besoek.
Miniseminaar: Perspektief op die huwelik| Mini-seminar: Perspectives on marriage


“Once more, with feeling”:
The Problems and Potential of Literary Translation in Contemporary South Africa




Miniseminaar: Gerrit Brand het drie kenners vir hul opinie gevra oor Rian Malan se Resident Alien


Klik hier om die seminaar se invalsblad te besoek.
Miniseminaar: Die stand van Suid-Afrikaanse spanningsliteratuur | Mini-seminar: South African crime fiction


Miniseminaar: Gerrit Brand het drie uittredende US-raadslede hul opinie gevra oor die toekoms van Afrikaans aan die Universiteit van Stellenbosch


Miniseminaar:
Selfmoord: “Verlore of verlos?”


Miniseminaar: Gerrit Brand het drie kenners hul opinie gevra oor die nuwe Kaapstad-stadion


Klik hier om die bydraes vir die miniseminaar oor prof Jansen en die Reitz-4 te lees.
Miniseminaar: Prof Jansen en die Reitz-4


Klik hier om Willie van der Merwe se intreerede en die reaksies daarop te lees.
Miniseminaar: “Tussen Jerusalem en Athene; Die christelike geloof in die hedendaagse kultuur”


Lesings gelewer tydens die Roots-konferensie

 

Miniseminaar: Transformerende Afrikaans





 

In die Mei-uitgawe van die tydskrif Streven het ’n artikel van Gerrit Brand verskyn waarin hy betoog dat die diskoers van versoening nie meer die mees geskikte is om die politieke en maatskaplike dinamika in Suid-Afrika te ontleed nie. Kenners reageer op hierdie artikel.

Lewer kommentaar op Gerrit Brand se LitNet-blog, DinkNet.

 

 

 

Die LitNet-blogger kry dit blykbaar reg om vele rolspelers in die Afrikaanse boekebedryf se nekhare te laat rys met sy "resensering van resensente". LitNet het ’n aantal belanghebbendes in die boekebedryf met ’n aantal heupvuurvrae genader.

Lees wat sê Gerrit Brand, Charl-Pierre Naudé, Frederik de Jager, Joan Hambidge, Izak de Vries, Jaybee Roux, Helize van Vuuren, Kerneels Breytenbach, Louise Viljoen, Ampie Coetzee en Annemarié van Niekerk.

 

 

LitNet het rolspelers in die Afrikaanse literêre wêreld genader vir hul opinies oor die jongste weergawe van André P Brink se Groot Verseboek.

In hierdie seminaar word sienings gedeel oor aspekte soos:

  • Die waarde van ’n antologie soos Groot Verseboek in Afrikaans.
  • André P Brink se keuse in die jongste samestelling.
  • Digters wat respondente sou insluit of weglaat.
  • Het die literêre kanon nog ’n plek in die postmoderne era?
  • Hoe vergelyk Groot Verseboek met ander antologieë in Afrikaans en in ander tale?

 

Afrikaanse skrywers en die struggle

Miniseminaar

Die seminaar laat die kollig val op die tydperk toe Afrikaanse skrywers en hulle bondgenote ’n belangrike rol in die stryd om demokratisering in die land gespeel het. Die seminaar wil aan Afrikaanssprekendes van alle groeperings en agtergronde die geleentheid bied om hulle verhaal te vertel oor die wyse waarop die verset teen apartheid hulle binne ’n skrywerskonteks persoonlik geraak het en hoe hulle betrokke was.

 

Bipolariteit

’n Stryd om balans

 

Nadat Koos Kombuis onlangs op sy LitNet-blog verklaar het dat hy “gatvol vir ouens wat plein selfsugtig is en met handskoentjies aan behandel moet word omdat hulle kwansuis bipolêr is of ’n borderline personality het”, het mede-blogger prof Deon Knobel ’n haatspraak-klag by die menseregtekommissie ingedien. Uit mediaberigte oor dié aangeleentheid en reaksies daarop, kan afgelei word dat oningeligtheid en wanpersepsies oor dié siekte aan die orde van die dag is. LitNet het individue wat met bipolêre stoornisse saamleef of daagliks werk met mense wat daardeur geraak is, genader vir hul insette.

Stuur jou reaksie aan webvoet@litnet.co.za

 

Kliek hier om Shepherds & Butchers by Kalahari.net te bestel

Teen die agtergrond van die huidige misdaadgolf in Suid-Afrika bied LitNet, in samewerking met die FW de Klerk Stigting, ’n miniseminaar met die titel ’n Herbesoek aan die doodstraf aan. Die seminaar loop saam met die vrystelling van Chris Marnewick se boek Shepherds & Butchers, (Umuzi) wat die doodstraf as onderwerp het.


Lees wat Etienne van Heerden sê oor
Shepherds & Butchers


Klik hier om die miniseminaar te besoek

Chris Marnewick
Centre for Constitutional Rights
FW de Klerk Stigting

 

Die Lyf Miniseminaar

 

Koos Prinsloo
Miniseminaar

Ter viering van die heruitgawe van Koos Prinsloo se verhale deur Human & Rousseau, bied LitNet ’n miniseminaar aan oor hierdie vroeggestorwe skrywer.

* Lees hier Etienne van Heerden se "Op my duimnael" oor die onderwerp

Klik hier om die miniseminaar te besoek

 

Skryf met integriteit

Klik hier om die miniseminaar te besoek.

 

Die pad na ’n Afrikaanse "ons" - is ons op die regte koers?

Klik hier om die miniseminaar te besoek.

Kommentaar is welkom. Stuur briewe aan webvoet@litnet.co.za.

 

"Wat word van ons argief?"-miniseminaar

Die toekoms van NALN, die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum in Bloemfontein, is in die weegskaal. Een rede vir die onrus oor NALN se toekoms is die “herontplooiing” van personeel.

Klik hier om die miniseminaar te besoek.

Kommentaar is welkom. Stuur briewe aan webvoet@litnet.co.za.

 

Die De la Rey-seminaar
Hoe voel hulle oor die De la Rey-verskynsel? Is dit nie dalk maar net nóg ’n “Zoid-generasie”-etiket wat iemand uitgedink het om die jeug m

VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

Read more about Ruth Baitsewe
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur