Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
LitNet: Jou boekmerk

LitNet Nuusbrief
4 Maart 2011
Nommer 340
Klik op die skakels om na jou gunsteling-afdelings te spring.

Nasionale boekeredakteur? Die debat woed voort.
Die advertensie dat Media24 Koerante se gesamentlike redaksies tans aansoeke inwag vir ’n nasionale boekeredakteur lok heftige reaksie uit. Watter gevolge hou hierdie sentralisering en afskaling in vir die gesprek rondom die boek?
Lees hier die reaksies van Gerrit Brand, Breyten Breytenbach, Willie Burger, Ampie Coetzee, Marga Collings, Crito, Tim du Plessis, Joan Hambidge, Charles Malan, Charl-Pierre Naudé, Johan Swarts, Andries Visagie en Eloise Wessels.



BekRek
Die boekeredakteur-kwessie het almal aan die praat, en BekRek ry saam op die ossewa. Kerneels Breytenbach en Frederik de Jager het oor dié kwessie gesels.

Feeste | Festivals
US Woordfees: Elwe en selwe
Stellenbosch kry hierdie naweek vlerke met die begin van die US Woordfees.
Hier is die Woordfeesprogram!
Woordfees-onderhoud
Cari Coetzee gesels met Johan de Villiers, dirigent van die Stellenbosch Libertaskoor
Woordfees-onderhoud
Annemarie de Villiers gesels met Johannes Bertus de Villiers oor sy boek Agter die somber gordyn. ’n Onthullende studie oor die vergete geskiedenis van die Afrikaanse spiritisme.
Woordfees-onderhoud
Bibi Slippers gesels met Martina Klopper oor die toonkleur van haar digterstem.
“Wanneer jy ‘luister’ terwyl jy skryf, sal jy gedigte lewer wat jou stem komplementeer en andersom.”
Musiekfees: RAMfest
Die Kaapse been van RAMfest V 2011 skop vandag by Nekkies-vakansieoord in Worcester af. Moenie dié rockfees misloop nie.
Arts Festival: Infect the City
A project of the Africa Centre, Infecting the City 2011 emerged from the bricks, flagstones and pavements of the city to challenge Cape Town’s idea of art, itself and its streets.
Photographer Reney Warrington infected the city this weekend. Check out pics and clips on her blog.

LitNet Akademies

Ondersteun die ontwikkeling van Afrikaans as wetenskapstaal en verdien persoonlik R15 000 per artikel. Die Natuurweten-
skappe-afdeling van LitNet Akademies is oop vir voorleggings.

Stuur jou Geesteswetenskaplike artikel nou in en ontvang direk R8 000 indien dit aanvaar word vir publikasie.

Nou op Menings
Rubriek: Hotnotsgot
Jason Lloyd vra vandeesweek: “Bruin is nie swart nie, of is dit?”
“Met sy stelling dat hy nie swart is nie, het Danny Titus, uitvoerende direkteur: kultuur van die ATKV, lewe gegee aan die soliede raskategorieë wat in Suid-Afrika nog steeds bestaan.”

Taaldebat
Afrikaans as besmette taal: Jeugberaad by US

Mediavryheid
Op LitNet se toegewyde bladsy protesteer skrywers, joernaliste, almal wat met die woord werk, teen die regering se beoogde inperking van media- en spraakvryheid.

Beskerm spraakvryheid
Volg Vrye Woord se nuusbrief, “Die ANC se aanslag op skrif”, hier.
Klik hier vir nog deurdagte menings.
Wat dink jy? Sê jou sê op LitNet se brieweblad, SêNet.

Nuwe skryfwerk
PoësieNet
Lees nuwe poësie deur:
Heidi Pienaar
Winterbome in Parys
Istanboel
Nic Steenekamp
Fauvist-vlinders
NetFiksie
Lees nou ’n uittreksel uit Dineke Volschenk se ongepubliseerde roman, Wat Emma weet.
“Op die ingewing van die oomblik vra Emma: ‘Pa, wie is Spikkel? Weet Pa wat was hy van Ma?’”

LitNet se gedigteblog: Lees die gedigte en lewer kommentaar.

LitNet’s Poetry Blog: Read and comment on new poems by new voices here.
Klik hier vir nog nuwe skryfwerk.

Skryfkompetisies
Fiksiekompetisie
Skryf ’n mikrostorie in ongeveer
60 woorde met ’n ekologiese of natuurbewaringstema, en jou verhaal kan op ’n Leopard’s Leap-wynetiket verskyn! Klik hier vir die kompetisie-besonderhede.
Jongste inskrywings
Lettie du Preez
Rolien Vos
Rolien Vos (2)
Dionne Crafford
Susan Grobler
Jannike Bergh
Estè du Plessis
Newest entries
Dionne Crafford
Michelle Gross
Wendy Lopatin
Bruno FA Andries
Roshila Nair
Roshila Nair (2)
Poësiekompetisie
Rebelleer teen rooi-en-wit romanse. Skryf ’n liefdesgedig sonder enige verwysing na die liefde, enige clichés of enige geykte liefdesbeelde.
Jongste inskrywings
• Bruno FA Andries – Ek gee g’n flenter om nie
• Esther van der Vyver – Minotaur I; Minotaur II
• Ivan Bee – Tussen lyne
• Renier Palland – Einde
• Roual Deetlefs: Die Ex, Waas, Februarie 2002
• Susan Grobler – Vesting van Staalbrûe
• Mariëtte van Graan – Brandstad
• Diana Stassen – Eensaam
• Pieter Kriel – Een van ons is
• Dionne Crafford – Stoelgang
• Izak van Rensburg – sentimental friend
LêNet: Sci-fi-skryfkompetisie
Wat sou gebeur as ’n ruimteskip een aand bo jou huis hang en jou met ’n sterk laserstraal uit jou bed lig? Watter kinky eksperimente sal die vreemde wesens op jou uitvoer?
Stuur vir ons enige erotiese wetenskapsfiksie-verhaal (van nie meer as 700 woorde nie) en staan ’n kans om ’n lekker boekprys los te slaan.

Skrywers en boeke
Sanlam|ATKV|LitNet
Afrikaanse Album

“Ek glo vas skryf is een van die enigste maniere in die wêreld waarop ’n mens totaal eerlik kan wees.”
Lees vandeesweek oor die lewe en werk van skrywer Mark Behr.
Food & Wine
“It’s a 5-star cookbook, easy to use, nice to look at, with practical recipes that will bring great delight to the lover of food and TV.”
Paul Murray cooks with 7de Laan.
Review
Rob Gaylard reads Max du Preez’s bluntly told historical narrative, Pale Native: Memories of a Renegade Reporter.
• Lees Desmond Painter se resensie van die Afrikaanse teks, Dwars: Mymeringe van ’n gebleikte Afrikaan.
Inter-review
“The actual lava lamp when lit and looked at in the dark becomes something like clouds can be when you lie on the grass on your back on a summer’s day and look up at clouds and see different creatures or a fire.”
Janet van Eeden in conversation with Colleen Higgs about her latest collection of poetry, Lava Lamp Poems.

LitNet-blog
Izak Vertel: “En die debuutskrywer is ...”

Nuwe boeke
Die avonture van Alice in Wonderland is een van vele nuwe boeke op NB Uitgewers se rak dié maand. Maak ’n draai by die uitstalling van illustrasies uit die boek.

Kennisgewings
Slypskool: Sanlam-prys vir Jeuglektuur
BSV Skryfkompetisie 2011 met R12 000 prysgeld

Vermaak
Naklanke
Kerneels Breytenbach luister na die Amerikaanse groep Love.
“Bly weg van Forever Changes – dit neem jou lewe oor. Dis onmoontlik om net een keer daarna te luister. Totdat jy twee weke later skielik agterkom die gedreun in jou skedel raak té erg.”
Nou op Film
The King’s Speech het koning gekraai by vanjaar se Oscars. Lees die LitNet-resensies deur:
Suzette Kotzé-Myburgh
André Crous
Reney Warrington

Bokomo-
brekfisbrief

SêNet
Kammakazi en Geitjie kla oor fietsrykompetisies, maar Koos tree vir hulle in die bresse. Evie en Anton B skryf ope briewe aan ministers. Jan Rap, Dirk D en Angus dissekteer die aard van aksente. Johannes Comestor bestudeer steeds die moderne moraliteit en Namib keer terug!
Wat dink jy? Stuur jou brief aan webvoet@litnet.co.za.

LitNet-blogs
LitNet-bloggers het bontgestaan om in te skryf vir ’n kompetisie oor die liefde. Lees MaanKind se weninskrywing, “Skryf my storie”, hier. Therina se “My twee groot liefdes in my lewe ...” was kort op haar hakke.
Ander deelnemers was:
• Murphy – gedig
• Charlene – Die brief
• UNPOCO – My Valentynsliefde vir altyd
• Zeppie – Dance on Breeze
• Jeanne – Wat liefde is
• Syana – With harm to none, my will is done 12
• EtsKepets – Valentyns Liefde
• liewies mymer – Mijn liewe Vroukie
• ystervark – Vir my man

LêNet
Fiksie
“Die volgende oomblik gryp hy my hand oor die tafel. Ek probeer wegskram, maar die krag in daardie greep is onmiskenbaar.”
Ladies’ Night
(Nuda Veritas)

Poësie
Nabetragting na Vaaltyndag
(Ian Hendrix)
Bieg@LitNet

Ondersteunings-
groepe
Verslawing
Rolien deel kortverhale oor alkoholisme.






LitNet se wyn word voorsien deur
Leopard’s Leap.

Indien u nie hierdie brief wil ontvang nie, stuur ’n e-pos aan unsubscribe@litnet.co.za.
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou.
Voorwaardes | Kontak ons | Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik

 
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur