Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
LitNet: Jou verkleurmannetjie

LitNet Nuusbrief
3 Junie 2011
Nommer 353
Klik op die skakels om na jou gunsteling-afdelings te spring.

KlankKas
Foto’s
“Ek het jou herwin, herwin van die see.”
Chris Chameleon se nuwe Ingrid Jonker-album, As jy weer skryf, is Woensdagaand by die Cape Diamond Hotel bekendgestel.
Blog
“Blues wat sweet en huil.”
Kerneels Breytenbach luister na The Essential Janis Joplin.

Nuwe skryfwerk | New writing
Snars poëtika
Herwin en herinterpreteer
PoësieNet-redakteur Bibi Slippers skryf oor alles nuut op PoësieNet en NetFiksie.
PoësieNet-kompetisie
In die gees van alles wat groen en volhoubaar is, gee jou kreatiwiteit vrye teuels met ons Herwonne-woorde-poësiekompetisie.
PoetryNet
New poems by Gary Cummiskey:
Backpack
In chains
Bonfire
Watched/watching
Meat: a film scenario
Art
Send us your visual interpretation of Gary’s poems for our new project, Gary Cummiskey Reimagined.
SeminaarKamer
Die kwessie van digterskap kielie Francois Verster se kopbeen.
Die hanna-hanna en die hoekom?
NetFiksie
“Dis ’n bedeesde kakkerlak wat hom bo-op Grobler & Du Toit tuismaak voordat Huberta die stoorkamerdeur agter haar toeklap.”
Lees Marius Ackermann se kortverhaal “Voelers”.
Skryfraad
Nuwe Stemme 4-debutant Lewies Botha gee raad aan ander digters wat ook die sprong na publikasie wil maak.
PoësieNet
“daar is heuning in jou woorde konsonante tussen jou tande sagte vokale.”
Lees Hilda Smits se jongste gedig, “Vir ’n digter”.
• Stuur jou gedigte vir keuring aan gedigte@litnet.co.za.
Gedigteblog
Stuur jou gedigte vir publikasie op LitNet se gedigteblog aan gedigteblog@litnet.co.za. Geen keuring.
YouTube-video
Skryf nou in vir die Human & Rousseau Nuwe stories 2012-kortverhaalwedstryd.
Slypskole
Tafelberg-Uitgewers-slypskool tydens die Volksblad-kunstefees
US Departement Afrikaans en Nederlands se skrywerswerkswinkel

LitNet Akademies
LitNet Akademies-gespreksruimte
Abel Pienaar, Christo Lombaard en
De la Rey Marais besin krities oor die Jesus Seminaar in reaksie op Sakkie Spangenberg se artikel.
LitNet Akademies is oop vir voorleggings.
• Gepubliseerde artikels is geakkrediteer.
• Verdien persoonlik R15 000 per Natuurwetenskappe-artikel.
• Verdien persoonlik R8 000 per Geesteswetenskappe-artikel.

Menings | Opinion
Rubriek: Hotnotsgot
“Die gevaarligte flikker reeds.”
Jason Lloyd sê “Verander die kiesstelsel.”
Gay@LitNet: Fundamentally Speaking
“Bed-knobs and broomsticks.”
Christina Engela changes her religious affiliation from agnostic to Pagan.
LitNet op Twitter
Kom tjirp saam met LitNet en bly op hoogte.
Books and writers
Sunday Times Literary Awards:
Non-fiction

Read Janet van Eeden’s Q&As with the writers shortlisted for the Alan Paton Award.
Sunday Times Literary Awards:
Fiction

Read the Q&As with all the writers shortlisted for the Fiction Prize.
Interview
Over lunch in Pretoria, Joan de la Haye asks Peter Godwin about his powerful account of recent events in Zimbabwe, The Fear.
Review
“A smorgasbord of the sensational, sublime and ridiculous straight from the horse’s mouth.”
Jonathan Amid descends into the belly of the beast with The Year in Quotes 2010.

Skrywers en boeke
ATKV|LitNet Afrikaanse Album
“Ek skryf vorentoe. En ek skryf terug.”
Ingrid Winterbach se profiel op ons aanlyn-skrywersalbum is volledig bygewerk. Lees nou die nuwe weergawe.
NB-Uitgewersportaal
Wat is hierdie Junie nuut by
NB-Uitgewers?
Blog
“Dit lyk my die boekeblaaie se gedaanteverwisseling lê net om die draai.”
Resensieresensent Crito maak enkele kort aantekeninge by ’n paar nuwe resensies.
NeerlandiNet: Refleksies
Rubriekskrywer Carina van der Walt berig vanuit Amsterdam oor die E du Perron-kultuurprys.

Film en teater | Theatre
Onderhoud
Nataniël gesels met Steyn du Toit oor Lady Gaga, boerewors, sy eerste DVD en sy nuwe show by Joburg Promusica.
Film
André Crous kyk na die vierde aflewering van die reeks oor seerowers met maskara, Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides.
Resensie
“Dit voel asof ons saam met Fugard en sy vriende onder die groot ou boom sit en gesels en voëls kyk.”
Emma Kotze en Renata Redelinghuys kyk na The Bird Watchers by die Fugardteater.
Noticeboard
Month-long Winter Classic Film Festival at the new Fugard Theatre Bioscope.
Q&A
Dance choreographers given 15 Minutes of Fame.
Tshwane Dance Theatre’s Esther Nasser chats to Steyn du Toit about their new season of dance.
Noticeboard
National Arts Festival Director Ismail Mahomed on the trigonometry of festival programming.

Art
Q&A
Steyn du Toit chats to photographer Zwelethu Mthethwa about the uniqueness of South African culture.



SêNet

Bokomo-
brekfisbrief

Blogs

Koerantresensies
’n Keur uit boekenuus in Beeld:
Prophet Without Honour: Verhaal ontruk merkwaardige man aan die vergetelheid
– Gert van der Westhuizen
Op ’n galop na Buckingham-paleis: Kostelike staaltjies uit diplomaat se lewe
– Nico Geldenhuys
Those in Peril: Skop, skiet en skepe – Ou resep kry nuwe skietgoed
– Jacques Steenkamp
’n Keur uit boekresensies in Volksblad:
Soeker: Baanbrekerswerk nie meer relevant
– Jaybee Roux
Systap onder die juk: Dot skets met humor verhale uit eie bodem
– Stoffel Cilliers
Voortrekkerstamouers: ’n Goeie gids om stamboom na te spoor
– Leatitia Pienaar

Petisie:
Vrye Woord-petisie teen die plundering van die omgewing

Stuitig
Bieg@LitNet
As die strand kon praat
– Hotagterklip
My beste voetfout
– Ek-wil-bieg-
ek-gaan-bieg
Joey
– Altyd Lus










LitNet se wyn word voorsien deur
Leopard’s Leap.
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou.
Voorwaardes | Kontak ons | Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik

 
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur