Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
Die stand van Afrikaanse televisie

Groot Verseboek Miniseminaar | Afrikaanse Musiek | Afrikaanse skrywers en die struggle | Bipolariteit - 'n stryd om balans | Bok van Blerk: “Tyd om te trek?” | Crito | De la Rey-seminaar | Die Afrikaanse ''ons'' | Die huwelik | Die Malema-verskynsel | Die stand van Afrikaanse televisie | Doodstrafseminaar | Een boekeredakteur | Filosofiekafee | jansenreitz | Koos Prinsloo | Lyf Miniseminaar | NALN | Oop Gesprek | Oppervlakkigheid | PW Botha | Rian Malan se Resident Alien | Roots-konferensie | SA Literature Now | Skryf met integriteit | sokker | Spanningslektuur | Suid-Afrikaanse navorsingsubsidiestelsel | Transformerende Afrikaans | Translation Seminar | US-taaldebat | Versoening Miniseminaar | willievdmerwe

Afrikaans bly ’n brandpunt en die debatte rondom die voortbestaan van die Taal woed voort.
Is die Afrikaanse visuele media in gevaar?
Of is die toekoms van Afrikaanse televisie rooskleurig?

Amanda de Lange
Afrikaanse televisie: Die toekoms hang van die hede af

“Maar daar is dié van ons wat weier om vrot programme te ondersteun, ongeag hoe Afrikaans dit mag wees. Liefde vir jou taal kan ook net só ver gevoer word.”
Marietjie Roos
Afrikaanse TV: Daar is nog 'n skatkis van stories om te vertel

“Ek dink hoegenaamd nie die visuele Afrikaanse media is in die gevaar nie. Ons het ’n skatkis van stories wat nog vertel kan word en het top-tegnici en -vervaardigers in ons land om dit te verfilm.”
Ilza Roggeband
Afrikaanse TV oor 10 jaar: Ons kan net hoop vir groei

“Waar is Afrikaanse TV oor tien jaar? Hopelik nie waar dit vandag is nie. Ons kan net hoop dat daar groei gaan wees en dat al hoe meer kwaliteitproduksies gemaak word.”
shirley ellis
afrikaans innie kaap

“die bling van die sepiewêreld het haar skitter verloor. die adrenalin rush is verby. ek vertel nie meer stories nie. in nie een van die landstale nie. met of sonder onderskrif. my wêreld gaan nie meer oor mense nie, maar geld.”

 

Kommentaar is welkom. Stuur ’n brief aan webvoet@litnet.co.za vir publikasie op SêNet.


<< Terug na miniseminare | Back to mini-seminars <<

VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

Read more about Deirdre Byrne
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur