Finansiële bestuurder
Groep: Kern-medewerkers/Core editorial collective
Ronel Terblanche behaal ’n BJuris aan Unisa. Sy was voorheen ’n regsadviseur by SA Housing Trust en mediakoördineerder by die reklamefirma PdeV. Sy was voorheen LitNet se produksie- en kantoorbestuurder. Sy is 'n sakevrou-entrepreneur in die Boegoe-bedryf. Besoek Cape Moondance.
Kontak Ronel by ronelterblanche@absamail.co.za.
Opgedateer/Updated: 2006-09-01 Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
|