Groep: Bydraers/Contributors
Marius Crous is verbonde aan die Skool vir Tale en Letterkunde aan die NMMU, Port Elizabeth. Hy behaal sy doktorsgraad aan die Universiteit van Stellenbosch met ’n Foucauldiaanse ondersoek na die diskoers van Antjie Krog se Lady Anne. Hy het twee digbundels die lig laat sien, naamlik Brief uit die kolonies en Aan ’n beentjie sit en kluif.
Opgedateer/Updated: 2010-04-07 Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
|