Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Johan Pienaar


Groep: Bydraers/Contributors
 

Johan Pienaar is gebore en getoë in Benoni, maar met ‘n systap van so twee jaar deur die Wildernis. Tans is hy woonagtig in Stellenbosch vanwaar hy werk as IT-spesialis. Tussendeur luister hy deesdae na te veel opera, kyk te veel na Britse televisie en skryf hy oor dinge wat hom omkrap en mense wat hom interesseer.

Hy is ook een van die mense agter die Afrika Afrikaan-inisiatief en sien uit na die dag wat Bob Marley nie meer hoef oorlog te maak nie omdat “the colour of a man’s skin is of as little consequence as the colour of his eyes."

En in die woorde van Piet Botha: “Don’t try to calm me down.”


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SĂȘNet

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur