Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Jaco Fouché


Groep: Bydraers/Contributors
 

Jaco Fouché is skrywer van die roman Die Ryk van die Rawe (1996) wat met die Eugène Marais-prys bekroon is en ‘n finalis was vir die M-Net Literêre Toekenning, die kortverhaalbundel Paartie by Jake’s (1997), Die Avonture van Pieter Francken (2005), Twee Dae in Mei (Julie 2007) wat pas by Umuzi verskyn het en waarin hy ‘n greep neem uit die lewe van ‘n handjie vol lede van Alkoholiste Anoniem in Bellville – aangewese op mekaar in hulle daaglikse stryd om ‘n waardige bestaan, en elk tog in laaste instansie op sy of haar eie. Sy mees onlangse boeke sluit in Skrywersblok (2009), Ed van Inligtingstelsels (2009) en Die Grysland-verblyf (2010).



Opgedateer/Updated: 2011-03-30
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur