Groep: Bydraers/Contributors
François Bloemhof skryf boeke vir volwassenes, tieners en jong lesers. Sy werk is reeds in al drie kategorieë meermalig bekroon, maar hy glo sy soort boek word soms onderskat: daar is steeds mense wat dink “boeke waarin daar baie gebeur” is makliker om te skryf as ander.
Opgedateer/Updated: 2007-11-09 Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
|