Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Engela Neethling


Groep: Bydraers/Contributors
 

Engela Neethling het 24 jaar ondervinding in die joernalistiek- en publikasiewese, onder meer in tydskrif, koerant en uitsaai-mediums. Sy het vir sewe jaar in die ou Transkei gebly, waar sy begin het om veral te konsentreer op geskiedenis-, omgewings- en toerisme-joernalistiek.

Engela bly tans in Port Alfred en werk as senior joernalis by ‘n Oos-Kaapse weekblad, wat haar genoeg tyd gun om artikels vir beide Afrikaans en Engelse tydskrifte, asook vir ‘n aantal oorsese publikasies te doen, oor die ‘magic’ van die Oos-Kaap, sy mense en sy dinge. Sy is lid van die internasionale TravelWriters-vereniging, en van SAFREA.

Engela is mede-skrywer van The Fat Ladies guide to the Eastern Cape, ‘n gedetaileerde reisgids oor die Oos-Kaap/Wildekus, kompleet met gunsteling plekke, onbekende en afgeleë plekkies langs die kus, interessante mense, anecdotes, ondervindings, interessante kos, skeepswrakke, geskiedenis, ens. Die boek is geskeduleer vir publikasie in April volgende jaar, en word uitgegee deur kos- en reisskrywer en radio-persoonlikheid, Gwynne Conlyn.


Opgedateer/Updated: 2008-03-25
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SĂȘNet

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur