| |
 |
Groep: Bydraers/Contributors
Eerste publikasie in België en Holland en vanaf 1969 tot 1977 in onder andere Dietsche Warande en Belfort Publikasies, Yang Kahier en ander. Sedertdien ook in Literator, Tydskrif vir Letterkunde, Contrast/New Contrast en die versamelbundels Mooiste Afrikaanse liefdesgedigte, As die son kom oogknip, Vrede sluiten is wegen openen, Gebede vir die landskap (haikoes vir installasiekunstenaar Strijdom van der Merwe by KKNK 2008) en ander. Woon in 1993 die ATKV-skryfskool by die PU vir CHO by, en behaal Hons. in Skeppende Skryfwerk - Poësie/Prosa aan die Universiteit van Pretoria (1993). Debuut (saam met GJH Sauermann): Tandem, 1992.
|
|
|