Groep: Bydraers/Contributors
Untitled Document
Reinhardt Fourie verwerf in 2008 die graad BA Tale (cum laude) aan die Universiteit van Pretoria, en in 2010 die graad MA in Vergelijkende Moderne Letterkunde (magna cum laude) aan die Universiteit Gent (België). Hy is tans in die finale stadium van ’n MA in Literatuurwetenschappen aan die Katholieke Universiteit Leuven (België), en begin eersdaags met ’n PhD aan die Universiteit Gent.
Opgedateer/Updated: 2011-10-15
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
|