Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Schalk D van der Merwe


Groep: Bydraers/Contributors
 

Schalk het twee lewens: die een musiek, die ander akademie. As musikant het hy die afgelope 14 jaar al saam met vele uiteenlopende kunstenaars gewerk, meestal as baskitaarspeler (van Valiant Swart, Anton Goosen, Piet Botha, Delta Blue, Bed on Bricks, Die Heuwels Fantasties tot Theuns Jordaan en vele meer), maar ook as vervaardiger (hy was vervaardiger van die SAMA genomineerde album Kompos en Kraai van Willim Welsyn). Elke nou en dan skryf hy ook musiek vir teaterstukke (Bring vir Elvis Terug, Trek, en Stoot). Wat die akademie betref is hy 'n deeltydse dosent in Geskiedenis by die Universiteit Stellenbosch. Hy het grade in die Regte, Argeologie en Politieke Wetenskap, met Honneurs in Argeologie, en 'n Meesters in Kultuurtoerisme en Erfenisstudie. Hy is tans besig met 'n PHD oor post-1994 Afrikaanse musiek, asook vele interessante musikale projekte.

Opgedateer/Updated: 2009-05-07
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

 


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur