Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Bibi Slippers


Groep: Kern-medewerkers/Core editorial collective
 

Bibi Slippers het in 1983 in Bloemfontein uitgebroei. As kind het sy hanslammers grootgemaak en verlore voëltjies aan die lewe probeer hou. Na matriek aan die Hoërskool Empangeni het sy haar Spraak- en Dramalisensiaat verwerf en vir ’n uitvoerende-kunstegeselskap gewerk. In 2007 verwerf sy BA-grade in Beeldende Kuns en Tale aan die Universiteit van Pretoria. Sy het ook ’n diploma in Vryskut Joernalistiek van die New Zealand Institute of Business Studies. Sy is tans besig met ’n MA graad in Kreatiewe Skryfkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy woon in Kaapstad en werk deeltyds vir LitNet en KykNet.

Van haar gedigte is opgeneem in Nuwe Stemme 4.



Opgedateer/Updated: 2010-09-02
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SĂȘNet

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur