Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Maryke van Rensburg


Groep: Bydraers/Contributors
 

Maryke Janse van Rensburg vier vanjaar haar drie-en-veertigste verjaarsdag wat haar al hoe nader aan die halfeeu-merk bring. Haar man ondersteun haar in alles wat sy doen en hulle is amper vier jaar gelukkig getroud. Sy is die ma van twee pragtige seuns, `n stiefma vir drie wonderlike kinders en die ouma van een.

Maryke is ‘n eiendomsagent wat in verhurings spesialiseer. Sy doen ook webtuiste-ontwerp en verkoop DVD's van klassieke films.

Haar groot belangstellings is skryf, lees, sing, musiek en om so nou en dan `n bietjie te skilder. Sy geniet dit ook om gereeld op LitNet te blog. Sy het nog nooit werk gepubliseer nie, maar skryf tans (sy het seker al honderde hoofstukke begin) aan haar eerste boek. Sy weet nog nie of dit ‘n roman, hygroman of spanningsverhaal gaan wees nie. Sy sal sien hoe dit vorder.

Dit is vir haar baie belangrik dat elke mens sy volle potensiaal bereik en dit is waarmee sy haar besig hou. Sy werk elke dag daaraan om `n beter mens te wees.



Opgedateer/Updated: 2010-02-24
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SĂȘNet

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur