Groep: Bydraers/Contributors
Cilliers van den Berg is lektor in Duits aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy stel baie belang in interdissiplinêre navorsing en het daarom in 2009 ook ’n Ph.D. in Afrikaans/Nederlands voltooi wat handel oor die representasie van trauma. Die rol van die letterkunde binne die groter sosio-politieke konteks is die belangrikste fokus van sy huidige navorsing. Ander belangstellings sluit in literatuurteorie, veral “Rezeptionsästhetik”, en filmstudie.
Opgedateer/Updated: 2010-03-06 Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
|