Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Loraine Maritz


Groep: Bydraers/Contributors
 

Untitled Document

Loraine Maritz is verbonde aan die Departement Geskiedenis van die Universiteit Stellenbosch.

Sy het in 2004 haar DPhil in Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf. Haar proefskrif het Afrikanervroue se politieke betrokkenheid nagevors – histories, maar veral in die Women’s National Coalition (1991–1994).

Sy het vir baie jare Kriminologie vir graad 12 onderrig en is steeds moderator vir die vak.

Sy was ook betrokke by Die Burger se Koerant in die Klaskamer-projek, waar sy slypskole vir opvoeders aangebied het en handleidings geskryf het. Sy was betrokke by Media24 Learning Online, waar sy as tutor opgetree en materiaal ontwikkel het.

Sy is ook vryskutjoernalis en is veral betrokke by die aanlyn-besigheidsjoernaal Howwemadeitinafrica.com. Sy skryf ook reisartikels vir koerante en tydskrifte.



Opgedateer/Updated: 2011-11-08

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SĂȘNet

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur