Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Hein Viljoen


Groep: Bydraers/Contributors
 

Hein Viljoen is professor in Afrikaans en Nederlands op die Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit, en tans direkteur van die Navorsingseenheid: Tale en Literatuur in die Suid-Afrikaanse konteks. Sy navorsing is hoofsaaklik toegespits op die Suid-Afrikaanse letterkunde na 1980 en die Afrikaanse poësie. Saam met Chris van der Merwe was hy redakteur van twee bundels opstelle van bogenoemde  Eenheid oor identiteit, die mag van stories en liminaliteit: Storyscapes (Peter Lang 2004) en Beyond the threshold (Peter Lang 2007). Sy huidige navorsing fokus op kreolisering en hibriditeit in die Afrikaanse letterkunde. Sy jongste digbundel, Holtrom en groot kabaal, het in 2003 verskyn.

 

Opgedateer/Updated: 2010-12-09

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur