Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 



Carla-Marié Spies


Groep: Bydraers/Contributors
 

Carla-Marié Spies behaal in 2007 haar BA-graad in die geestelike en sosiale wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch met Afrikaans en Nederlands (vakpryswenner) en Politieke Wetenskap as hoofvakke. Sy behaal in Maart 2011 haar meestersgraad in vertaling (wat ook redigering en tolking insluit) cum laude aan die US met ’n tesis onder leiding van prof. Ilse Feinauer oor Lina Spies se Afrikaanse vertaling van die dagboek van Anne Frank, Het Achterhuis. Sy werk as skryfkonsultant by die US Taalsentrum se Skryflaboratorium en is betrokke by slypskole vir die taalprofessies wat aangebied word deur die Departement Afrikaans en Nederlands (US). Sy doseer ook tans Akademiese Geletterdheid. Verder doen sy navorsing, vertaling en redigering op ’n vryskutbasis. In 2010 begin sy haar doktorale studie oor die interaksie tussen die literêre vertaler en redigeerder.

 

Opgedateer/Updated: 2011-02-11

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SêNet

© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur