Groep: Bydraers/Contributors
Nadia Marais is ’n student aan die Universiteit Stellenbosch wat besig is om haar Meestersgraad in Teologie met die Mandela Rhodes-beurs te voltooi. Sy skryf haar tesis oor David Kelsey se Eccentric Existence (2009) onder leiding van prof DJ Smit.
Opgedateer/Updated: 2011-04-11
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
|