Groep: Bydraers/Contributors
Tjaart Steyn is ’n professor by die Potchefstroomkampus van die NWU. Hy het ’n PhD in rekenaarwetenskap. Sy navorsingsfokus is die tegnieke van wiskundige programmering en algoritmes in die ontwerp van modelgebaseerde besluitsteunstelsels en die oplos van besigheids- en industrieprobleme.
Opgedateer/Updated: 2011-09-22
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
|