Refleksies is ’n rubriek op NeerlandiNet en handel oor Afrikaanssprekendes of Suid-Afrikaners se aktiwiteite in Nederland. Dit geld vir alle genres, maar veral vir die letterkunde, kuns en musiek. Soms sal daar oor hoogtepunte uit die Nederlandse literêre wêreld geskryf word.
Carina van der Walt het in 2007 verhuis na Nederland, waar sy voltyds skryf.