Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)

 






ISSN 1995-5928
Telefoon: 021 886 5169 | E-pos: akademies@litnet.co.za

LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling

LitNet Akademies is ’n geakkrediteerde akademiese aanlynjoernaal
wat Afrikaanse navorsingsartikels vanuit verskillende vakgebiede publiseer.

Hierdie afdeling bevat die artikels van natuurwetenskaplike aard. Al hierdie artikels vorm deel van die aanlynjoernaal LitNet Akademies.

LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling
[kortliks na verwys as LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)]
is oop vir voorleggings. Stuur jou artikel aan akademies@litnet.co.za.

Artikels vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling moet verkieslik reeds in PDF-formaat wees. Ander formate is aanvaarbaar indien ons kantoor oor die vermoë beskik om dit na PDF om te sit. In so ’n geval sal ons die PDF skep en vir kontrole aan die skrywer stuur voordat ons verder deur die keurproses gaan. Artikels moet verkieslik met behulp van LaTeX voorberei word, maar ander formate (byvoorbeeld MS Word) is ook aanvaarbaar wanneer ’n artikel net uit teks en grafika bestaan. Ons algemene riglyne oor inhoud en styl, wat by die keuring van ’n artikel ter sprake kom, kan hier afgelaai word. Laai die leesmy.txt en .zip-lêer af vir stylriglyne indien u LaTeX gaan gebruik. Klik hier om die TexLive-program gratis af te laai.

Laai die kontrolevorm wat saam met voorleggings gestuur moet word, hier af.

LitNet Akademies-redaksielede verbonde aan die joernaal se Natuurwetenskappe-afdeling

Natuurwetenskappe-redakteur
Dirk Laurie (MSc in Wiskunde, PhD), Universiteit Stellenbosch
E-pos: rednatuur@litnet.co.za
Natuurwetenskappe-ereredakteur
Hendrik Geyer (MSc in Teoretiese Fisika, PhD in Teoretiese Kernfisika, FRSSAf), Universiteit Stellenbosch
Natuurwetenskappe-ereredakteur
Jannie Hofmeyr (BSc Hons in Biochemie, MSc in Biochemie, PhD, FRSSAf), Universiteit Stellenbosch
Hoofredakteur
Etienne van Heerden (PhD, LLB), Universiteit van Kaapstad
Hoofbestuurder en -redakteur: LitNet Akademies
Uitvoerende redakteur: LitNet

 

Personeel

Produksiebestuurder
Margaret Rossouw (BSc in Fisioterapie, HonsBEd, MPhil in Vertaling)
E-pos: margaret@litnet.co.za
Telefoonnommer: 021 886 5169
Redaksionele bestuurder
Naomi Bruwer (MA in Afrikaans-Nederlands), Senior inhoudsbestuurder by LitNet
E-pos: naomibruwer@litnet.co.za
Telefoonnommer: 021 886 5169
Finansiële bestuurder
Ronel Terblanche (BJuris)

Adviesraadslede verbonde aan LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling reeds bevestig:

Frikkie Botha, Bestuurder: QCanes, BSES Limited – Australië
Guillaume Brümmer, Universiteit van Kaapstad – Suid-Afrika
Eugene Cloete, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Ronald Cools, Katholieke Universiteit Leuven – België
Leon Dicks, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Ian Dubery, Universiteit van Johannesburg – Suid-Afrika
Jat du Toit, Noordwes-Universiteit – Suid-Afrika
Kobus Eloff, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Chris Koen, Universiteit van die Wes-Kaap – Suid-Afrika
Derek Litthauer, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika
Amanda Lochner, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Braam Louw, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Johan Malherbe, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Johan Meyer, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika
Albert Neitz, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Marius Potgieter, Noordwes-Universiteit – Suid-Afrika
Sakkie Pretorius, The Australian Wine Research Institute – Australië
Heinrich Raubenheimer, Universiteit van Johannesburg – Suid-Afrika
Helgard Raubenheimer, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Koot Reinecke, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Egmont Rohwer, Universiteit van Pretoria – Suid-Afrika
Arnold Schoonwinkel, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Wilhelm Steyn, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Hendrik Swart, Universiteit van die Vrystaat – Suid-Afrika
Neels van der Schyf, Northeast Ohio Medical University – VSA
Hannes van Staden, Universiteit van KwaZulu-Natal – Suid-Afrika
Emile van Zyl, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika
Gideon Wolfaardt, Ryerson University – Kanada
André Weideman, Universiteit Stellenbosch – Suid-Afrika

Besoek die LitNet Akademies-gespreksruimte vir kommentaar op artikels en onderhoude met navorsers.


Opvoeding | Education > LitNet Akademies > LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)


Vertoon:  20   50   100   all
Sorteer:  Datum   Titel   Skrywer  

Naasbeste benadering met gladstrykers
2011-08-24  Carl Rohwer
Opvoeding | Education | LitNet Akademies | LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)
 
Enumerasie van self-ortogonale Latynse vierkante van orde
2010-10-20  Jan van Vuuren Alewyn Burger Martin Kidd
Opvoeding | Education | LitNet Akademies | LitNet Akademies (Natuurwetenskappe) | LitNet Akademies (Natuurwetenskappe | Basiese wetenskappe)
 

^^ Up
<< Back






VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SêNet

Read more about Mariëtte van Graan
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur