PoësieNet bied 'n platform aan ongepubliseerde digters om hul werk aan die publiek bekend te stel.
Stuur jou gedigte (hoogstens vyf), 'n foto en 'n kort bioskets aan die PoësieNet-redakteur by gedigte@litnet.co.za.Klik hier vir PoësieNet-riglyne.