|

|
|
Rubriekskrywer: Paul Cilliers
|
KritNet is ‘n rubriek waar wêreldliteratuur geresenseer word. Die motiverende idee is nie primêr om boeke te evalueer nie, maar om mense te help om toegang tot hierdie literatuur te kry, en om hulle te help met lees-strategieë wat die boeke meer toeganklik sal maak. Ek sien dit as 'n diens wat die lees van goeie boeke kan bevorder. Die idee is dat belangrike boeke soos wat hulle verskyn bespreek word.