In samewerking met Sanlam en die ATKV bou LitNet 'n omvattende Afrikaanse biografiese ensiklopedie aanlyn.
Ons skop af met die Sanlam | ATKV | LitNet Skrywersalbum, met NALN as navorsingsbron. Daarna volg biografiese sketse van Afrikaanse sangers, akteurs, mediaspelers, sakemense, ensomeer.