NetWerk is 'n nuwe ruimte op LitNet waar poste geadverteer word. Is jy op soek na iemand met spesifieke vaardighede? Adverteer die pos hier! LitNet het meer as 60 000 unieke besoekers per maand.
Jy is ook welkom om jou eie vaardighede hier te adverteer indien jy op soek is na werk of byvoorbeeld vryskutwerk doen.
Advertensies kos R250 vir 'n maandlange plasing. Teen R300 word die advertensie ook eenmaal op ons weeklikse nuusbrief geplaas. Stuur 'n e-pos aan netwerk@litnet.co.za vir verdere besonderhede.
JobAds is a new subsite on LitNet where jobs are advertised. Are you looking for someone with specific abilities or qualifications? Advertise the position here! LitNet has over 60 000 unique browsers a month.
You are welcome to advertise your own abilities and qualifications if you are looking for work or are looking for freelance work.
A monthly fee of R250 is payable for each advertisement. For R300 the advertisement will also be listed once on LitNet's newsletter. Send an e-mail to netwerk@litnet.co.za for more information.