Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
 
My eerste keer
Ek-wil-bieg
2011-03-31 Druk dit/Print it

Waar om te begin ...

Kom ons los al my puppy love-verhoudings eers uit.

Ek was 18 jaar oud en pas klaar met skool en om dit te vier, het ons ’n groep meisies bymekaargekry en in Margate gaan kamp.

Ek was so opgewonde: ’n hele week net girls in Margate – geen ouers, geen boyfriends ... maar daar was nog ’n rede hoekom ek opgewonde was. Een van die girls wat saam met ons gegaan het, Sonja, was ’n lesbian, en dit het my vreeslik geïnteresseer. Ek kan nie veel van die vakansie onthou nie – hopeloos te veel geparty om al die detail te kan onthou, maar daar is wel een ding wat ek baie, baie goed kan onthou.

Ons het heeldag op die strand gekuier en gedrink en gebraai – ons laaste dag voor ons reality moet face. Terug by die kampplek het ek gaan bad. Ek het met myself begin speel, maar dit was nie genoeg nie – ek wou meer hê, iemand hê. Iemand was in die badkamer; ek kon hulle hoor. Ek het geroep en sowaar, die geluk was aan my kant: dit was een van die girls in ons groep. Ek het haar gevra om asseblief vir Sonja te roep – ek moet haar iets vra. Ek kan nie glo ek het dit gedoen nie. Ek was bang, maar die plekkie tussen my bene was nie. Sonja het ingekom en my naam begin roep – moet ek antwoord? Nog voor ek verder kon dink, hoor ek hoe sê ek ja, hier is ek in die tweede badarea. Sy het ingestap en dadelik gevra wat fout is. Dit was asof ek nie meer beheer oor my liggaam het nie – ek kon nie my hand keer wat weer doenig was tussen my bene nie. Sy het nie veel meer aanmoediging nodig gehad nie; sy het dadelik oorgevat waar my hand besig was. Sy het my saggies gesoen; nee, dit was nie saggies nie, maar haar lippe, haar vel – dit was so sag. Nog geen man kon my ooit weer so soen nie, en ek het teruggesoen. Ek was bang sy hou op; ek het haar agter haar kop vasgegryp en haar nog harder teen my lippe vasgetrek. Sy was nou al op haar knieë langs my bad en ek kon voel hoe my orgasme opbou, en tog wou ek nie oorgee nie – netnou hou sy op. “Sit op die bad se rand,” het sy in my oor gefluister. Haar kop was nou tussen  my bene en dit het gevoel of ek gaan verdrink in ekstase. Nou gaan ek nie meer ... ek kan nie meer terughou nie – dit voel of ek my liggaam verlaat en hier bo rond sweef, en ek sien hoe alles hier voor my afspeel. En dan gee ek oor en ek kom en dit kom soos golwe – my hele lyf ruk en sy hou nie op nie; sy drink elke druppel genot op. Sy lig haar kop op en soen my weer. Ek kan myself op haar lippe proe en dit proe fantasties. Sy knyp my stywe nippels en ek wil nie hê sy moet ooit ophou nie.

Met een vinnige beweging staan sy op en loop na die deur toe; sy kyk om en glimlag soos ’n kat wat room gekry het, en toe is sy weg. Ek het aangetrek en, al het ek nog soos jelly gevoel, teruggestap tente toe. Sonja was nie daar nie; sy is saam met ’n groep mense strand toe. Dit was al laat en ek het gaan slaap. Die volgende oggend toe ek haar soek, het sy reeds vertrek.

My boyfriend het my kom haal en ek het hom nooit ooit van hierdie wonderlike gebeurtenis vertel nie. Ek het wel gewonder hoekom ek nie skuldig voel nie.

Hierdie was die eerste van baie wonderlike gebeurtenisse in my lewe, maar môre is nog ’n dag.

Groete

Ek-wil-bieg 



Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za





VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SĂȘNet

Read more about Etienne van Heerden
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur