Tell Me
Untitled Document
Ek stem saam met Jo. Ek wonder ook of iemand my stories gelees het, en wie. En wat hulle daarvan gedink het en of dit die gewenste uitwerking gehad het. LitNet Hygliteratuur kan belê in ’n kommentaar-hoekie vir die stories. Of moet ek maar my e-posadres los? Ek wil weer skryf, maar my muse het my verlaat. Nou waar kry ek weer so ’n fantastiese en wulpse e-mail-maatjie? Het al getry skryf sonder om iemand in gedagte te hê, maar dit werk nie so lekker nie. Aan Ek Wil Bieg, al wat ek kan sê, is: Jou voetfoutjies is baie sexy. Anyway, daar’s my twee sent. Tell Me
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|