Beste Lizelle My ma het chroniese pyn as gevolg van artritis. Ongelukkig is sy allergies vir die meeste medisyne wat gewoonlik daarvoor help. Groetnis James O’Donoghue