Untitled Document
Een nag in 1963/64 is ’n wit babameisie tussen struike in ’n Port Elizabethse woonbuurt gevind, word die storie vertel. Sy is kort daarna aangeneem. As sy vandag haar ouers sou soek, het sy basies geen leidraad om op te werk nie. As mens kyk na die derduisende kinders wat hul ouers soek, kry mens so iemand innig jammer wat nie eers ’n leidraad het om op te werk nie. Leef die kind nog? Waar is sy? Soek sy ook na haar ouers, soos derduisende ander? Reageer | Respond: ondersteuning@litnet.co.za
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|