Uithelp
So ’n ruk gelede het ek ’n bietjie stilgesit en ’n bietjie gedink aan al die kere wat ek ’n kans gemis het wat kon uitloop op ’n lekker naai. Verder ook gedink aan die redes hoekom ek nie die geleentheid aangegryp het nie. Dit kom daarop neer dat ek ’n hele paar keer te dom-onnosel was om die geleentheid raak te sien, my ander kere soos ’n gentleman gedra het, en selfs ’n keer of twee te bang was. Wel, ek het net besluit genoeg is genoeg, en as die geleentheid hom voordoen, gaan ek nie weer nee sê nie, maar ten volle gaan. Aan al julle warm vroue: as julle wil naai en julle is in die Centurion-omgewing, dan maak ons ’n plan vir die tyd van ons lewe. Uithelp
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|