| Die Familie: Bid asseblief vir ons |
Marita
Ek het so baie probleme en druk op die oomblik. Ek weet nie meer watter kant toe nie! Ek wil vra dat julle asseblief vir my en ons sal bid dat ek en ons krag kan kry! Dat almal wat doelbewus probleme veroorsaak in ons lewe en huwelik sal ophou. Dat ons verhouding sal regkom! Dat die Here ons asseblief sal dra.
Ek kan nie meer nie! Ek voel eensaam en alleen. Ek kan nie meer só lewe nie.
Dankie en groete
Marita
Reageer | Respond: ondersteuning@litnet.co.za
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|