Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
Mooi Maria by die Clover Aardklop Fees

2011-10-05 Druk dit/Print it

Mooi Maria
Skrywer: Pieter Fourie
Regisseur:
Albert Maritz
Rolverdeling: Isadora Verwey, Roeline Daneel, Neels van Jaarsveld en André Roothman
Taal :
Afrikaans
Ouderdomsbeperking : (A)

Plek : Banketsaal 1
Prys : R110.00
Vertonings: 4-8 Oktober
Besprekings: Computicket

Die verhaal van ’n meisie wat eens Mooi Maria was – totdat die noodlot toegeslaan het. Mooi Maria is diep ontroerend, maar tipies van Pieter Fourie se dramas wissel hy die dramatiese af met komiese oomblikke en getuig sy karakters van ’n eg menslikheid. Nes Fourie se Faan se trein en Faan se stasie is Mooi Maria een van sy wegholsuksesse van die jare sewentig. Met onder andere Isadora Verwey, Roeline Daneel, Neels van Jaarsveld en André Roothman. Regie: Albert Maritz. ’n Clover Aardklop-produksie. Ondersteun deur die Dagbreek Trust. Première.

Toneelpakket

Aantrekkingskrag (4 Okt.: 20h30), Eendsonderend (5 Okt.: 12h00) en Mooi Maria (5 Okt.: 15h00) – R280





Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za

VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

Read more about Gideon Schoonraad
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur