Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
''Quickie''-kompetisie: Dwaaloog
Juffrou Meerkaaikie
2011-10-20 Druk dit/Print it

Hierdie blad bevat erotiese literatuur. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page contains erotic literature. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.


Wat ’n fees vir die oog. Die smeulende heupies onder daai kort katoenrokkie. Lang lenige latlyf met die amperse skaam tieties. Haar vel die kleur van ou koper. Vanaf dag een het al wat ’n man is, skielik weer daai wip in die stap teruggekry. Kiertsregop met verwaarlooste bierpense en drilboudjies styf saamgetrek. Lushof vir die oog, hierdie nuwe blondekop-tikstertjie met die hemelsagte poele waarin mans hulself verdrink het. Ou mans met wilde drome snags en jonges wat visioene sien. Begeerte wat soos kruipswere klop.

Skielik elektrisiteit langs my lessenaarstoel. Onhoorbare klanke. Duiselingwekkende hoogtes. Probeer dom verduidelik. My hand gly vanself oor die gladde bruinprag. Hemelsrit tot waar spleet en haar oorgretig, klam en warm na penetrasie smag.   







Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za




VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van LitNet-Boeke | Become a Friend of LitNet Books

Read more about Mike Rands
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur