 |
| Lanzerac skakel die ligte vir die aankomelinge aan. |
 |
| Bradley, Davion en Portia bedien die dorstige gaste. |
 |
| “Moenie hare trek nie, Ilan,” sê Gerrit, Carina se man, vir eregas Ilan, hul tien maande oue seuntjie. |
 |
| Een nag het sy van haar karakters gedroom, vertel Carina. En plotseling was dit “demokraties” – elkeen het ’n eie stem gekry. |
 |
| Sy het die storie vyftien jaar gelede begin skryf en alles het by die stom vrou begin. |
 |
 |
|
Gaste op ’n ry aan ’t luister
|
Hettie Scholtz se kommentaar op haar skryfwerk was ’n inspirasie en motivering. |
 |
 |
|
Willie en Annelie het die geleentheid bygewoon.
|
... asook Chantelle en Gary |
 |
| Jani, Ingrid en Annelize is vriende met Carina en kinders. |
 |
 |
|
Kobus en Laetitia Prinsloo
|
Daar was ’n vlammende verrassing tussen die boekbekendstelling en die kunsopening. |
 |
| Flambojant! |
 |
 |
| Chris Chameleon het ook sy boek by Carina kom kry. |
Marieke Prinsloo Rowe, self onlangs in die nuus met haar promenade-standbeelde in Kaapstad, open Carina se kunsuitstalling. |
 |
|
’n Selfportret? Gaste staan rondom Stander se skildery en luister hoe Rowe praat.
|