Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
 
Swak swakker swakste
Astryd
2011-11-10 Druk dit/Print it

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Ag toemaar ou beesblaas daar is horde van julle. Shame. Maar moenie te sleg voel nie. My 63-jarige man het my verlaat vir ’n ryspoppie met skrefiesoge – net 23.

Ek is soos ’n hond uitgesluit met slotte en kettings voor SAP-kantore geslaap en soos ’n skelm by ons Spar gewas soggens. Hy en jy is in twee opsigte dieselfde, ontrou en geen het integriteit nie, maar ek hoop nie jy het die pedofiel-neigings ook bygekry nie.

Jy is seker in die kop gepik. Jy dink met jou dinges en het geen verstand. Gaan sien die Dr sodat hy vir jou estrogeen kan inspuit – baie daarvan jy kry dalk ’n fannie en noenies en dan kan jy die hele dag voor die spieël staan en droom oor jouself.

Jik dis om van te kots. Gaan soek hulp en dringend ook.

Astryd



Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za





VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SĂȘNet

Read more about Clarence Williams
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur