 |
| Jannie Mouton praat oor sy boek – en staan bont om finansiële vrae te beantwoord of te ontduik. |
 |
|
Jannie Mouton: "As die belegging te goed klink om waar te wees, dan is dit."
|
 |
|
H Liebenberg, S Kieviet, T van Tonder poseer vir ’n foto.
|
 |
 |
| Jannie Mouton: is dit ’n einde of ’n soort begin? |
Gerhard Mulder van NB-Boeke was opdraggewende redakteur van die boek.
|
 |
| Mev Julius sê sy is trots op Jannie vir wat hy als reggekry het. |
 |
| Stacey van Wordsworth Books |
 |
|
Hier van voor vanuit Jannie Mouton se perspektief luister die skare aandagtig.
|
 |
| Dieter Beck, voorheen uit Duitsland, en Amelia Groenewald van Botrivier in die Noord-Kaap |
 |
| In die tou om die boek te laat teken |
 |
| Ernst en Marlise Burger hét hul kopie. |