| |
 |
| Foto's: Swart Dinsdag in Kaapstad |
Gerrie van Eeden
Op 22 November het massas buite die parlement in Pleinstraat, Kaapstad saamgedrom om protes aan te teken teen die moontlike instemming van die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting. Hierdie protesoptog is Swart Dinsdag genoem en lede van die media en algemene burgers is aangemoedig om swart te dra in opstand teen die beoogde wet. LitNet was ook daar.
Foto's: Gerrie van Eeden
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|
|
|