Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
’n Kaapse konsert vir Christa Steyn
Calvin Siderfin
2011-11-24 Druk dit/Print it

Untitled Document

LitNet kopknik in hierdie Kerstyd vir Christa Steyn, wat kanker het. Christa is iemand wat liedjies kan skryf en of jy nou wil of nie wil nie, jy onthou dit. "Geel madeliefies", "Aan die einde van die reënboog", "Eerste liefde". Voor mens jou kan kry, sing jy saam. Nou die aand in Stellenbosch is daar ’n fondsinsamelingskonsert gehou om haar mediese onkoste in hierdie moeilike tyd te help dek. LitNet het gaan kyk en luister watter musikante haar by Hoër Meisieskool Bloemhof vereer het.

As jy ’n bydrae wil maak en nie by die konsert kon wees nie, kontak vir Rika Vermeulen, direkteur van Maniac Music, by 072 262 7239 en 072 988 7384.

Neil Basson
Inge Beckmann en Fred den Hartog
Valiant Swart
Rika Vermeulen
Roelof Colyn

 


Foto’s: Calvin Siderfin





Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SêNet

Read more about Leti Kleyn
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur