Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
 
YouTube-onderhoud: Susan Meyer
Susan Meyer
2011-11-24 Druk dit/Print it



Susan Meyer praat oor literêre manifesteringswyses van die natuur in Voetpad na Vergelegen van Chris Barnard en Verbrande Paradys van Hans du Plessis. Barnard se omgewing is dié uit 'n vroeëre tyd, in Du Plessis s'n is die omgewing modern. Maar als slaan op die Afrikaanse plaasroman, waar grond algemene besit is. Ander tekste word ook betrek - werke van Eben Venter en Marlene van Niekerk, met grond as ideologiese materiaal, waar komplekse menseverhouding en samelewingsverval ter sprake is. In die onderhoud word stilgestaan by Afrika-ekokritiek. 'n Ander dimensie van plaasromans word deur hierdie akademiese artikel uitgelig.





Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za




VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SĂȘNet

Read more about Gerrit Brand
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur