Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
 
Aan Flenterkies
EasyRider
2011-12-15 Druk dit/Print it

Hierdie blad bevat moontlik erotiese verwysings. Indien jy jonger as 18 is, verlaat die blad asseblief onmiddellik. | The following page may contain erotic references. If you are under the age of 18, please exit this page immediately.

Dankie vir jou "terugvoer" op jou situasie. Klink dalk weird maar terwyl ek so deur jou brief lees het ek by myself gedink dit sou gaaf wees om jou net te kon vashou en sê alles sal oraait wees ... Glo my ek weet. Na ’n paar jaar kyk jy met "goeie herinnering" terug na nog ’n fase in jou lewe, al was dit onbesonne.

Ek is bly jou man is skoon en hoop en vertrou dat julle huwelik werklik so sal wees soos waarna jy verlang.

Baie sterkte en ’n oorlopenstoevol gelukkige toekoms

EasyRider



Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za





VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SĂȘNet

Read more about Hannes van Zyl
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur