Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finansies & Tegniek | Landbouweekblad
Huisgenoot | Idees | Lééf | Tuis | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
LitNet
 
John Kannemeyer (1939–2011)
Helize van Vuuren
2011-12-27 Druk dit/Print it

Soos DJ Opperman in die sewentigerjare gesê het: “Daar is net een wat kans gesien het vir die literatuurgeskiedenis van die Afrikaanse letterkunde, en dit so gou en goed gedoen gekry het: John Kannemeyer.”

Met sy biografie oor JM Coetzee in die pyplyn vir 2012, ’n boek waarna almal in die Suid-Afrikaanse literêre wêreld reikhalsend uitsien, verlaat John Kannemeyer ons “with a bang, not a whimper”. Met sy kennis, ongekende werkywer en die toewyding van ’n monnik, het hy die Afrikaanse literatuurgeskiedskrywing en skrywersbiografie as genre verryk met ’n boekrak vol fassinerende en ensiklopediese boeke, wat ons nog lank sal gebruik. Ons gedenk ’n groot gees ...

Helize van Vuuren

 



Reageer: webvoet@litnet.co.za | Respond: speakeasy@litnet.co.za


Click Here to win a car!


VRYDAG; 13/01/12, ENIGSTE UITGAWE
Dwelmbase voer heerskappy
Die gemors by UJ ens

Word 'n Vriend van SĂȘNet

Read more about Andries Bezuidenhout
© 2006 LitNet. Alle regte voorbehou. Terme & Voorwaardes | Terms of Use | Kontak ons
Ontwikkel en aangevuur deur Good works everywhere Vertroulikheid | Sekuriteit | Wetlik
Webblad ontwerp deur