Jacobus Faasen
met graagte, umNtu, uit Liefde, vir Naaste, Gee God altyd, Absoluut net Sy Allerbeste, vir Mens, mede-Mens, in deeske Geweste, Planeet Een, voorheen bekend as “Aarde”, nie sommer takserend t’Skat, na Waarde, nog minner, ten minste, ultra-allermins, Allah mapstieks, o Skepper, van Alles, t’Onnerskat, t’Onnermyn, t’Onnerdruk, m’t Duiwelspiek-dissipels t’probeer Skik
hayibo, Mens, vra gerus vir Bloeddiens, of Mens-bloed korrieng “ras” byeen pas, hoe Menswaardigheid Naaste kan verras, Mens Mens Self uit deesk’ krisis kan bid, Oorlewingsproses duid’lik aan ’t gang t’sit
Jacobus Faasen
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|