| Stellenbosch: Marelize Ferreira |
Naam: Marelize Ferreira
Ouderdom: 20
Geslag: V
Bio en belangstellings: 'n Gekompliseerde dog vriendelike rooikop met 'n voorliefde vir Afrikaanse letterkunde, Koos Kombuis, musiek, kuns (veral dié van Frida Kahlo), ballet, wyn, goeie flieks, goeie geselskap en goeie tye! Ek hou ook van epiese roadtrips, die strand en perdry!
Soms komponeer ek eenvoudige songs met diep woorde en drie koorde op die kitaar!
Ek hou van dink, droom, lag, huil, skreeu, perform, dans, stap, eet en leef ... en ja, dis maar hoe dit is!
Kontakbesonderhede: Kontak kuier@litnet.co.za as jy Marelize wil ontmoet!
<< Terug na Kuier@LitNet <<
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|