| LitNet-spens: Die Stanford-storie |
André Kotzé
Naam van skrywer André Kotzé Naam van teks Die Stanford-storie Subgenre Radiodrama Aantal spelers 6 Kort opsomming Historiese drama wat die tragiese gebeure wat Sir Robert Stanford binne enkele jare van ‘n oorlogsheld na ‘n verfoeide en bankrot boer geneem het, probeer weergee. Daar word ook gepoog om die raaisel op te los oor wie die gewraakte naam aan die dorpie Stanford toegeken het by registrasie van die dorp. Geskrywe vir die 150ste verjaarsdag van die dorp, Stanford, in 2006. Vorige opvoerings Nie opgevoer nie. Naam van kopiereghouer André Kotzé Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte André Kotzé >> Klik hier om die teks in PDF-formaat af te laai >> << Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|