| LitNet-spens: Lekker is 'n vinger lank |
Pienkes du Plessis
Naam van skrywer Piekes du Plessis Naam van teks Lekker is 'n vinger lank Subgenre Verhoogdrama | Klug Kort opsomming Vier uiteenlopende karakters ('n geleerde oom uit Pretoria, 'n gay kêreltjie uit Sandton, 'n AWB-boer uit Ventersdorp en 'n tert uit Bloemfontein) beland saam by Petrus se poort. Maar die poortwag is bruin ... Aantal spelers 8 Vorige opvoerings Geen Naam van kopiereghouer Piekes du Plessis Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Piekes du Plessis >> Klik hier om die verhoogdrama in PDF-formaat af te laai >> << Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|