| LitNet-spens: Die wortel van alle kwaad |
Hans Pienaar
Naam van skrywer Hans Pienaar Naam van teks Die wortel van alle kwaad Subgenre Komiese tragedie, swart komedie Kort opsomming Vier mans ontmoet in die saal vir prostaatoperasies in ‘n hospitaal, elkeen met sy eie geheime. Een van hulle ontmoet in ‘n suster by die hospitaal; iemand wat hy na al die jare amper vergeet het, en probeer vergifnis by haar kry vir wat hy glo aan haar gedoen het. Nog ‘n ander karakter is betrokke by allerhande onwettighede wat hy uit die hospitaal probeer reël, en wat die ander die horries gee. Aantal spelers Ses Vorige opvoerings Geen Pryse toegeken Geen Naam van kopiereghouer Hans Pienaar Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte Hans Pienaar >> Klik hier om die drama in PDF-formaat af te laai >> << Klik hier om terug te gaan na die LitNet-spens <<
Reageer: webvoet@litnet.co.za
| Respond: speakeasy@litnet.co.za
|